I KORINTHIËRS 15
Die opstanding.
1 BROEDERS, ek maak julle tdie evangelie bekend twat ek aan julle verkondig het, wat julle ook aangeneem het, twaarin julle ook staan,
2 waardeur julle ook tgered word as julle daaraan vashou op die wyse waarop ek dit aan julle verkondig het, tof julle moet tevergeefs geglo het.
3 Want in die eerste plek het ek aan julle toorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus tvir ons sondes gesterf het tvolgens die Skrifte;
4 en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is tvolgens die Skrifte;
5 en dat Hy aan tCéfas tverskyn het; tdaarna aan die twaalf.
6 Daarna het Hy verskyn aan oor die vyfhonderd broeders tegelyk, waarvan die meeste nou nog lewe, maar sommige al tontslaap het.
7 Daarna het Hy verskyn aan Jakobus; daarna taan al die apostels;
8 en laaste van almal het Hy tverskyn ook aan my as die ontydig geborene.
9 Want tek is die geringste van die apostels, wat nie werd is om ’n apostel genoem te word nie, omdat tek die gemeente van God vervolg het.
10 Maar tdeur die genade van God is ek wat ek is, en sy genade aan my was nie tevergeefs nie; maar tek het oorvloediger gearbei as hulle almal; tnogtans nie ek nie, maar die genade van God wat met my is.
11 Of dit nou ek of hulle is, so preek ons en so het julle geglo.
12 As dit dan gepreek word dat Christus uit die dode opgewek is, thoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie?
13 As daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie.
14 En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof;
15 en dan word ons valse getuies van God bevind, omdat ons teen God getuig het tdat Hy Christus opgewek het, wat Hy nie opgewek het nie, ten minste as die dode nie opgewek word nie.
16 Want as die dode nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie;
17 en as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, tdan is julle nog in julle sondes;
18 dan is ook die wat in Christus tontslaap het, verlore.
19 As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.
20 Maar nou, tChristus is opgewek uit die dode; tHy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.
21 Want taangesien die dood deur ’n mens is, is die opstanding van die dode ook deur ’n mens.
22 Want tsoos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
23 maar elkeen in sy eie orde: as Hand. 26:23eersteling Christus, tdaarna die wat aan Christus behoort by sy koms.
24 Daarna kom die einde, wanneer Hy tdie koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het.
25 Want Hy moet as koning heers ttotdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het.
26 Die laaste vyand wat tvernietig word, is die dood.
27 Want tHy het alles aan sy voete onderwerp, maar wanneer Hy sê dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het.
28 En wanneer talles aan Hom onderwerp is, dan tsal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God alles in almal kan wees.
29 Anders, wat sal hulle doen wat hulle vir die dode laat doop, as die dode geheel en al nie opgewek word nie? Waarom laat hulle hul nog vir die dode doop?
30 Waarom is ons ook elke uur in gevaar?
31 tEk sterf tdag vir dag, broeders, so waar as ek op julle roem in Christus Jesus, onse Here.
32 As ek tin Éfese op menslike wyse tmet wilde diere geveg het, watter voordeel was dit vir my? As die dode nie opgewek word nie, tlaat ons dan eet en drink, want môre sterf ons!
33 Moenie dwaal nie; tslegte gesprekke bederf goeie sedes.
34 tWees nugter op die regte manier, en sondig nie; want tsommige het geen kennis van God nie. tEk sê dit tot julle beskaming.
35 Maar iemand sal sê: Hoe word die dode opgewek, en met hoedanige liggaam kom hulle?
36 Dwase mens! tWat jy saai, word nie lewendig as dit nie gesterf het nie.
37 En wat jy saai — jy saai nie die liggaam wat sal word nie, maar ’n blote korrel, byvoorbeeld van koring of van iets anders.
38 Maar God gee dit ’n liggaam soos Hy gewil het, en aan elkeen van die saadkorrels sy eie liggaam.
39 Alle vlees is nie dieselfde vlees nie, maar die vlees van mense is anders as die vlees van vee, en dié van visse anders as dié van voëls.
40 En daar is hemelse liggame en aardse liggame; maar die heerlikheid van die hemelse is anders as dié van die aardse.
41 Anders is die heerlikheid van die son en anders die heerlikheid van die maan en anders die heerlikheid van die sterre; want die een ster verskil in heerlikheid van die ander ster.
42 So is ook die opstanding van die dode: daar word gesaai in tverganklikheid, daar word opgewek in tonverganklikheid;
43 tdaar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid; daar word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag.
44 ’n Natuurlike liggaam word gesaai, ’n geestelike liggaam word opgewek. Daar is ’n tnatuurlike liggaam, en daar is ’n geestelike liggaam.
45 So is daar ook geskrywe: tDie eerste mens, Adam, het ’n lewende siel geword; die tlaaste Adam t’n lewendmakende Gees.
46 Die geestelike ewenwel is nie eerste nie, maar die natuurlike; daarna die geestelike.
47 tDie eerste mens was uit die aarde aards, die tweede mens is die Here uit die hemel.
48 Soos die aardse mens was, so is ook die aardse mense; en soos die hemelse mens is, tso is ook die hemelse mense.
49 En soos ons die beeld van die aardse gedra het, tso sal ons ook die beeld van die hemelse dra.
50 Maar dit verklaar ek, broeders, tdat vlees en bloed tdie koninkryk van God nie kan beërwe nie; ook beërwe tdie verganklikheid nie die onverganklikheid nie.
51 Kyk, ek deel julle ’n verborgenheid mee: tOns sal wel nie almal ontslaap nie, maar tons sal almal verander word,
52 in ’n oomblik, in ’n oogwink, by die laaste basuin; want tdie basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.
53 Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en thierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word.
54 En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: tDie dood is verslind in die oorwinning.
55 tDood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?
56 Die angel van die dood is die sonde, en tdie krag van die sonde is die wet.
57 Maar God sy dank, wat ons tdie oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
58 Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in tdie werk van die Here, omdat julle weet tdat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.
1 Corinthians 15
1 Now I declare to you, brothers, the Good News which I preached to you, which also you received, in which you also stand,2 by which also you are saved, if you hold firmly the word which I preached to you—unless you believed in vain.3 For I delivered to you first of all that which I also received: that Christ died for our sins according to the Scriptures,4 that he was buried, that he was raised on the third day according to the Scriptures,5 and that he appeared to Cephas, then to the twelve.6 Then he appeared to over five hundred brothers at once, most of whom remain until now, but some have also fallen asleep.7 Then he appeared to James, then to all the apostles,8 and last of all, as to the child born at the wrong time, he appeared to me also.9 For I am the least of the apostles, who is not worthy to be called an apostle, because I persecuted the assembly of God.10 But by the grace of God I am what I am. His grace which was bestowed on me was not futile, but I worked more than all of them; yet not I, but the grace of God which was with me.
11 Whether then it is I or they, so we preach, and so you believed.
12 Now if Christ is preached, that he has been raised from the dead, how do some among you say that there is no resurrection of the dead?13 But if there is no resurrection of the dead, neither has Christ been raised.14 If Christ has not been raised, then our preaching is in vain, and your faith also is in vain.15 Yes, we are found false witnesses of God, because we testified about God that he raised up Christ, whom he didn’t raise up, if it is so that the dead are not raised.16 For if the dead aren’t raised, neither has Christ been raised.17 If Christ has not been raised, your faith is vain; you are still in your sins.18 Then they also who are fallen asleep in Christ have perished.
19 If we have only hoped in Christ in this life, we are of all men most pitiable.
20 But now Christ has been raised from the dead. He became the first fruits of those who are asleep.21 For since death came by man, the resurrection of the dead also came by man.22 For as in Adam all die, so also in Christ all will be made alive.23 But each in his own order: Christ the first fruits, then those who are Christ’s, at his coming.24 Then the end comes, when he will deliver up the Kingdom to God, even the Father; when he will have abolished all rule and all authority and power.25 For he must reign until he has put all his enemies under his feet.26 The last enemy that will be abolished is death.27 For, “He put all things in subjection under his feet.”t But when he says, “All things are put in subjection,” it is evident that he is excepted who subjected all things to him.28 When all things have been subjected to him, then the Son will also himself be subjected to him who subjected all things to him, that God may be all in all.29 Or else what will they do who are baptized for the dead? If the dead aren’t raised at all, why then are they baptized for the dead?30 Why do we also stand in jeopardy every hour?31 I affirm, by the boasting in you which I have in Christ Jesus our Lord, I die daily.32 If I fought with animals at Ephesus for human purposes, what does it profit me? If the dead are not raised, then “let us eat and drink, for tomorrow we die.”t33 Don’t be deceived! “Evil companionships corrupt good morals.”34 Wake up righteously, and don’t sin, for some have no knowledge of God. I say this to your shame.35 But someone will say, “How are the dead raised?” and, “With what kind of body do they come?”36 You foolish one, that which you yourself sow is not made alive unless it dies.37 That which you sow, you don’t sow the body that will be, but a bare grain, maybe of wheat, or of some other kind.38 But God gives it a body even as it pleased him, and to each seed a body of its own.39 All flesh is not the same flesh, but there is one flesh of men, another flesh of animals, another of fish, and another of birds.40 There are also celestial bodies, and terrestrial bodies; but the glory of the celestial differs from that of the terrestrial.41 There is one glory of the sun, another glory of the moon, and another glory of the stars; for one star differs from another star in glory.42 So also is the resurrection of the dead. It is sown in corruption; it is raised in incorruption.43 It is sown in dishonor; it is raised in glory. It is sown in weakness; it is raised in power.
44 It is sown a natural body; it is raised a spiritual body. There is a natural body and there is also a spiritual body.
45 So also it is written, “The first man, Adam, became a living soul.”t The last Adam became a life-giving spirit.46 However that which is spiritual isn’t first, but that which is natural, then that which is spiritual.47 The first man is of the earth, made of dust. The second man is the Lord from heaven.48 As is the one made of dust, such are those who are also made of dust; and as is the heavenly, such are they also that are heavenly.49 As we have borne the image of those made of dust, let’st also bear the image of the heavenly.
50 Now I say this, brothers,t that flesh and blood can’t inherit the Kingdom of God; neither does corruptioninherit incorruption.
51 Behold, I tell you a mystery. We will not all sleep, but we will all be changed,52 in a moment, in the twinkling of an eye, at the last trumpet. For the trumpet will sound, and the dead will be raised incorruptible, and we will be changed.53 For this corruptible must put on incorruption, and this mortal must put on immortality.
54 But when this corruptible will have put on incorruption, and this mortal will have put on immortality, then what is written will happen:
“Death is swallowed up in victory.”t
55 “Death, where is your sting?
Hadest, where is your victory?”t
56 The sting of death is sin, and the power of sin is the law.57 But thanks be to God, who gives us the victory through our Lord Jesus Christ.
58 Therefore, my beloved brothers, be steadfast, immovable, always abounding in the Lord’s work, because you know that your labor is not in vain in the Lord.