II TIMÓTHEÜS 2
1 JY dan, tmy seun, twees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;
2 en twat jy van my gehoor het onder baie getuies, tvertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.
3 tLy dan verdrukking tsoos ’n goeie krygsman van Jesus Christus.
4 Niemand wat ’n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het.
5 En verder, tas iemand aan ’n wedstryd deelneem, word hy nie tbekroon as hy nie volgens die reëls gewedywer het nie.
6 Die landbouer wat swaar werk, behoort eerste van die vrugte te geniet.
7 Dink na oor wat ek sê; en mag die Here jou insig gee in alles!
8 Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is tvolgens my evangelie,
9 twaarin ek verdrukking ly tot die boeie toe soos ’n kwaaddoener; maar tdie woord van God is nie gebonde nie.
10 Daarom verdra ek alles tter wille van die tuitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jesus is, kan verkry met die ewige heerlikheid.
11 tDit is ’n betroubare woord; want as tons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe.
12 tAs ons verdra, sal ons tmet Hom regeer. tAs ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën.
13 As ons ontrou is, tHy bly getrou; tHy kan Homself nie verloën nie.Gedrag teenoor die wat hulle afkeer van die gesonde leer en van die Christelike reinheid.
14 HERINNER aan hierdie dinge en betuig voor die Here dat hulle tgeen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders.
15 Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.
16 Maar tdie onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy; want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid,
17 en hulle woord sal voortwoeker soos ’n kanker, onder wie daar tHimenéüs en Filétus is,
18 wat van die waarheid afgedwaal het, tomdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het; en hulle keer die geloof van sommige om.
19 Ewenwel, tdie fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, tafstand doen van die ongeregtigheid.
20 Maar tin ’n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en terdewerk; en tsommige tot eer, maar ander tot oneer.
21 As iemand hom dus hiervan deeglik reinig, sal hy ’n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.
22 tMaar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met tdie wat die Here uit ’n rein hart aanroep.
23 En die dwase en onverstandige tstrydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek;
24 en t’n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, tbekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.
25 Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee ttot die kennis van die waarheid nie,
26 en hulle weer nugter kan word, vry van tdie strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.
2 Timothy 2
1 You therefore, my child, be strengthened in the grace that is in Christ Jesus.2 The things which you have heard from me among many witnesses, commit the same to faithful men, who will be able to teach others also.3 You therefore must endure hardship, as a good soldier of Christ Jesus.4 No soldier on duty entangles himself in the affairs of life, that he may please him who enrolled him as a soldier.5 Also, if anyone competes in athletics, he isn’t crowned unless he has competed by the rules.6 The farmers who labor must be the first to get a share of the crops.
7 Consider what I say, and may the Lord give you understanding in all things.
8 Remember Jesus Christ, risen from the dead, of the seed of David, according to my Good News,9 in which I suffer hardship to the point of chains as a criminal. But God’s word isn’t chained.10 Therefore I endure all things for the chosen ones’ sake, that they also may obtain the salvation which is in Christ Jesus with eternal glory.
11 This saying is faithful:
“For if we died with him,
we will also live with him.
12 If we endure,
we will also reign with him.
If we deny him,
he also will deny us.
13 If we are faithless,
he remains faithful.
He can’t deny himself.”
14 Remind them of these things, charging them in the sight of the Lord, that they don’t argue about words, to no profit, to the subverting of those who hear.
15 Give diligence to present yourself approved by God, a workman who doesn’t need to be ashamed, properly handling the Word of Truth.16 But shun empty chatter, for it will go further in ungodliness,17 and those words will consume like gangrene, of whom is Hymenaeus and Philetus;18 men who have erred concerning the truth, saying that the resurrection is already past, and overthrowing the faith of some.19 However God’s firm foundation stands, having this seal, “The Lord knows those who are his,”t and, “Let every one who names the name of the Lordt depart from unrighteousness.”20 Now in a large house there are not only vessels of gold and of silver, but also of wood and of clay. Some are for honor, and some for dishonor.
21 If anyone therefore purges himself from these, he will be a vessel for honor, sanctified, and suitable for the master’s use, prepared for every good work.
22 Flee from youthful lusts; but pursue righteousness, faith, love, and peace with those who call on the Lord out of a pure heart.23 But refuse foolish and ignorant questionings, knowing that they generate strife.24 The Lord’s servant must not quarrel, but be gentle towards all, able to teach, patient,25 in gentleness correcting those who oppose him: perhaps God may give them repentance leading to a full knowledge of the truth,
26 and they may recover themselves out of the devil’s snare, having been taken captive by him to his will.