GALÁSIËRS 3
Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof.
1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower tom die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig?
2 Dit alleen wil ek van julle weet: thet julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of tuit die prediking van die geloof?
3 Is julle so onverstandig? Nadat julle tmet die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?
4 tHet julle verniet so baie gely? As dit maar verniet was!
5 Hy wat julle dan die Gees verleen en tkragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?
6 Net soos tAbraham in God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken.
7 Julle verstaan dan dat tdie wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham.
8 En tdie Skrif wat vooruit gesien het dat God tdie heidene uit die geloof sou regverdig, het vooraf aan Abraham die evangelie verkondig met die woorde: tIn jou sal al die volke geseën word.
9 Sodat die Gal. 3:29wat uit die geloof is, geseën word saam met die gelowige Abraham.
10 Want almal wat uit die werke van die wet is, tis onder die vloek; want daar is geskrywe: tVervloek is elkeen wat nie bly in alles wat geskryf is in die boek van die wet om dit te doen nie.
11 En tdat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want tdie regverdige sal uit die geloof lewe.
12 Maar die wet is nie uit die geloof nie, maar tdie mens wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe.
13 tChristus het tons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons ’n vloek te word — want daar is geskrywe: tVervloek is elkeen wat taan ’n hout hang —
14 sodat die seën van Abraham na die heidene kan kom in Christus Jesus, en dat ons tdie belofte van die Gees deur die geloof kan ontvang.
15 Broeders, ek spreek tmenslikerwys: selfs ’n mens se testament wat bekragtig is, maak niemand tot niet of voeg daaraan toe nie.
16 Nou is taan Abraham tdie beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: tEn aan jou saad, dit is Christus.
17 Maar ek sê dít: die wet twat vierhonderd-en-dertig jaar later gekom het, maak die verbond wat deur God in Christus vantevore bekragtig is, nie kragteloos om tdie belofte tot niet te maak nie.
18 Want as die erfenis uit die wet is, dan is dit nie meer uit die belofte nie. Maar God het dit aan Abraham deur ’n belofte genadiglik geskenk.
19 Wat beteken die wet dan? tDit is bygevoeg weens die oortredinge, totdat tdie saad aan wie die belofte gedoen is, sou kom; en dit is tdeur engele beskik tdeur tussenkoms van ’n middelaar.
20 En tdie middelaar is nie net vir een nie; maar God is een.
21 Is die wet dan teen die beloftes van God? Nee, stellig nie! Want as daar ’n wet gegee was wat krag het om lewend te maak, dan sou die geregtigheid werklik uit die wet wees.
22 Maar tdie Skrif het talles ingesluit onder die sonde, sodat die belofte uit die geloof in Jesus Christus aan die gelowiges gegee kon word.
23 Maar voordat die geloof gekom het, is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog op die geloof wat geopenbaar sou word.
24 tDie wet was dus ons tugmeester na Christus toe, tsodat ons geregverdig kan word uit die geloof.
25 Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder ’n tugmeester nie.
26 Want tjulle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus;
27 want tjulle almal wat in Christus gedoop is, thet julle met Christus beklee.
28 Daar is tnie meer Jood of Griek nie, daar is tnie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want tjulle is almal een in Christus Jesus.
29 En as julle aan Christus behoort, tdan is julle die nageslag van Abraham en tvolgens die belofte erfgename.
Galatians 3
1 Foolish Galatians, who has bewitched you not to obey the truth, before whose eyes Jesus Christ was openly set forth among you as crucified?2 I just want to learn this from you. Did you receive the Spirit by the works of the law, or by hearing of faith?3 Are you so foolish? Having begun in the Spirit, are you now completed in the flesh?4 Did you suffer so many things in vain, if it is indeed in vain?5 He therefore who supplies the Spirit to you, and works miracles among you, does he do it by the works of the law, or by hearing of faith?6 Even as Abraham “believed God, and it was counted to him for righteousness.”7 Know therefore that those who are of faith, the same are children of Abraham.8 The Scripture, foreseeing that God would justify the Gentiles by faith, preached the Good News beforehand to Abraham, saying, “In you all the nations will be blessed.”t9 So then, those who are of faith are blessed with the faithful Abraham.10 For as many as are of the works of the law are under a curse. For it is written, “Cursed is everyone who doesn’t continue in all things that are written in the book of the law, to do them.”t11 Now that no man is justified by the law before God is evident, for, “The righteous will live by faith.”t
12 The law is not of faith, but, “The man who does them will live by them.”t
13 Christ redeemed us from the curse of the law, having become a curse for us. For it is written, “Cursed is everyone who hangs on a tree,”t14 that the blessing of Abraham might come on the Gentiles through Christ Jesus; that we might receive the promise of the Spirit through faith.15 Brothers, speaking of human terms, though it is only a man’s covenant, yet when it has been confirmed, no one makes it void, or adds to it.16 Now the promises were spoken to Abraham and to his seed. He doesn’t say, “To seeds,” as of many, but as of one, “To your seed,”t which is Christ.17 Now I say this. A covenant confirmed beforehand by God in Christ, the law, which came four hundred thirty years after, does not annul, so as to make the promise of no effect.
18 For if the inheritance is of the law, it is no more of promise; but God has granted it to Abraham by promise.
19 What then is the law? It was added because of transgressions, until the seed should come to whom the promise has been made. It was ordained through angels by the hand of a mediator.20 Now a mediator is not between one, but God is one.21 Is the law then against the promises of God? Certainly not! For if there had been a law given which could make alive, most certainly righteousness would have been of the law.22 But the Scriptures imprisoned all things under sin, that the promise by faith in Jesus Christ might be given to those who believe.23 But before faith came, we were kept in custody under the law, confined for the faith which should afterwards be revealed.24 So that the law has become our tutor to bring us to Christ, that we might be justified by faith.25 But now that faith has come, we are no longer under a tutor.26 For you are all children of God, through faith in Christ Jesus.27 For as many of you as were baptized into Christ have put on Christ.28 There is neither Jew nor Greek, there is neither slave nor free man, there is neither male nor female; for you are all one in Christ Jesus.
29 If you are Christ’s, then you are Abraham’s seed and heirs according to promise.