JAKOBUS 2
Aanneming van die persoon word veroordeel.
1 MY broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus, tdie Here van die heerlikheid, tnie wees met aanneming van die persoon nie.
2 Want as daar in julle vergadering ’n man inkom met goue ringe aan die vingers, met ’n pragtige kleed aan, en daar kom ook ’n arm man in met vuil klere aan;
3 en as julle opsien na hom wat die pragtige kleed dra, en vir hom sê: Gaan u op hierdie goeie plek sit, en vir die arme sê julle: Gaan jy daar staan of hier onder my voetbank sit —
4 het julle dan nie by julleself onderskeid gemaak en regters met verkeerde oorlegginge geword nie?
5 Luister, my geliefde broeders — het God nie tdie armes van hierdie wêreld I Kor. 1:27 ens.uitverkies as trykes in die geloof en terfgename van die koninkryk twat Hy beloof het aan die wat Hom liefhet nie?
6 Maar julle het die tarm man oneer aangedoen. Is dit nie juis die rykes wat julle oorweldig en julle tvoor die regbanke sleep nie?
7 Is dit nie hulle twat die edele Naam belaster toor julle aangeroep is nie?
8 As julle ewenwel tdie koninklike wet volbring volgens die Skrif: tJy moet jou naaste liefhê soos jouself — dan doen julle goed.
9 Maar as julle partydig is, doen julle sonde en word deur die wet as oortreders bestraf.
10 Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, thet aan almal skuldig geword.
11 Want Hy wat gesê het: tJy mag nie egbreek nie, het ook gesê: Jy mag nie doodslaan nie. As jy nou nie egbreek nie, maar doodslaan, het jy ’n oortreder van die wet geword.
12 Julle moet so spreek en so doen soos diegene wat deur tdie wet van vryheid geoordeel sal word.
13 Want tdie oordeel sal onbarmhartig wees oor die wat geen barmhartigheid bewys het nie; en die barmhartigheid roem teen die oordeel.Nutteloosheid van geloof sonder werke.
14 WAT baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie?
15 As daar nou ’n broeder of suster naak is en aan die daaglikse voedsel gebrek het,
16 en teen uit julle sou vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm, word versadig, tmaar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie — wat baat dit?
17 Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.
18 Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou tuit my werke my geloof toon.
19 tJy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels tglo dit ook, en hulle sidder.
20 Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof tsonder die werke dood is?
21 Is Abraham, ons vader, nie uit die werke geregverdig ttoe hy Isak, sy seun, op die altaar geoffer het nie?
22 Sien jy tdat die geloof saamgewerk het met sy werke en dat die geloof volkome geword het uit die werke?
23 En tdie Skrif is vervul wat sê: tEn Abraham het God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken, en hy is t’n vriend van God genoem.
24 Sien julle dan nou dat die mens geregverdig word uit die werke en nie alleen uit die geloof nie?
25 En is tRagab, die hoer, nie ook net so geregverdig uit die werke toe sy die boodskappers ontvang en met ’n ander pad weggestuur het nie?
26 Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood.
James 2
1 My brothers, don’t hold the faith of our Lord Jesus Christ of glory with partiality.2 For if a man with a gold ring, in fine clothing, comes into your synagoguet, and a poor man in filthy clothing also comes in;3 and you pay special attention to him who wears the fine clothing, and say, “Sit here in a good place”; and you tell the poor man, “Stand there,” or “Sit by my footstool”;4 haven’t you shown partiality among yourselves, and become judges with evil thoughts?5 Listen, my beloved brothers. Didn’t God choose those who are poor in this world to be rich in faith, and heirs of the Kingdom which he promised to those who love him?6 But you have dishonored the poor man. Don’t the rich oppress you, and personally drag you before the courts?7 Don’t they blaspheme the honorable name by which you are called?8 However, if you fulfill the royal law, according to the Scripture, “You shall love your neighbor as yourself,”t you do well.9 But if you show partiality, you commit sin, being convicted by the law as transgressors.10 For whoever keeps the whole law, and yet stumbles in one point, he has become guilty of all.11 For he who said, “Do not commit adultery,”t also said, “Do not commit murder.”t Now if you do not commit adultery, but murder, you have become a transgressor of the law.12 So speak, and so do, as men who are to be judged by a law of freedom.
13 For judgment is without mercy to him who has shown no mercy. Mercy triumphs over judgment.
14 What good is it, my brothers, if a man says he has faith, but has no works? Can faith save him?15 And if a brother or sister is naked and in lack of daily food,16 and one of you tells them, “Go in peace, be warmed and filled”; and yet you didn’t give them the things the body needs, what good is it?17 Even so faith, if it has no works, is dead in itself.
18 Yes, a man will say, “You have faith, and I have works.” Show me your faith without works, and I by my works will show you my faith.
19 You believe that God is one. You do well. The demons also believe, and shudder.20 But do you want to know, vain man, that faith apart from works is dead?21 Wasn’t Abraham our father justified by works, in that he offered up Isaac his son on the altar?22 You see that faith worked with his works, and by works faith was perfected;23 and the Scripture was fulfilled which says, “Abraham believed God, and it was accounted to him as righteousness”;t and he was called the friend of God.24 You see then that by works, a man is justified, and not only by faith.25 In the same way, wasn’t Rahab the prostitute also justified by works, in that she received the messengers, and sent them out another way?
26 For as the body apart from the spirit is dead, even so faith apart from works is dead.