OPENBARING 12
Die vrou en die draak.
1 EN ’n groot teken het in die hemel verskyn: ’n vrou wat met die son bekleed was, en tdie maan was onder haar voete, en op haar hoof ’n kroon van twaalf sterre;
2 en tsy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood.
3 En ’n ander teken het in die hemel verskyn, en daar was ’n groot vuurrooi tdraak met sewe koppe en ttien horings, en op sy koppe sewe krone;
4 en sy stert het die derde van die sterre van die hemel meegesleep en thulle op die aarde gegooi. En die draak het gestaan voor die vrou wat op die punt was om te baar, tsodat hy haar kind sou verslind sodra sy gebaar het.
5 En sy het ’n manlike kind gebaar, twat al die nasies met ’n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.
6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ’n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou tduisend-tweehonderd-en-sestig dae lank.
7 En daar het oorlog in die hemel gekom: tMígael en sy engele het oorlog gevoer teen tdie draak, en die draak en sy engele het oorlog gevoer;
8 en hulle kon nie oorwin nie, en thulle plek was in die hemel nie meer te vinde nie.
9 En die groot draak tis neergewerp, die ou tslang wat genoem word duiwel en tSatan, twat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.
10 Toe hoor ek ’n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en tdie koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy twat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag.
11 En thulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en tdeur die woord van hulle getuienis, en thulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.
12 Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; twee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.
13 En toe die draak sien dat hy neergewerp is op die aarde, het hy tdie vrou vervolg wat die seuntjie gebaar het;
14 maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, t’n tyd en tye en ’n halwe tyd.
15 En die slang het uit sy bek water soos ’n rivier agter die vrou aan uitgegooi, om haar te laat wegvoer deur die rivier.
16 En die aarde het die vrou te hulp gekom, en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk, wat die draak uit sy bek uitgegooi het.
17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan tom oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en tdie getuienis van Jesus Christus hou.Die dier wat uit die see opkom.
18 EN ek het op die sand van die see gaan staan.
Revelation 12
1 AND A great sign (wonder)--[warning of future events of ominous significance] appeared in heaven: a woman clothed with the sun, with the moon under her feet, and with a crownlike garland (tiara) of twelve stars on her head.2 She was pregnant and she cried out in her birth pangs, in the anguish of her delivery.3 Then another ominous sign (wonder) was seen in heaven: Behold, a huge, fiery-red dragon, with seven heads and ten horns, and seven kingly crowns (diadems) upon his heads. 4 His tail swept [across the sky] and dragged down a third of the stars and flung them to the earth. And the dragon stationed himself in front of the woman who was about to be delivered, so that he might devour her child as soon as she brought it forth. 5 And she brought forth a male Child, One Who is destined to shepherd (rule) all the nations with an iron staff (scepter), and her Child was caught up to God and to His throne. 6 And the woman [herself] fled into the desert (wilderness), where she has a retreat prepared [for her] by God, in which she is to be fed and kept safe for 1,260 days (42 months; three and one-half years).7 Then war broke out in heaven; Michael and his angels went forth to battle with the dragon, and the dragon and his angels fought.8 But they were defeated, and there was no room found for them in heaven any longer.9 And the huge dragon was cast down and out--that age-old serpent, who is called the Devil and Satan, he who is the seducer (deceiver) of all humanity the world over; he was forced out and down to the earth, and his angels were flung out along with him. 10 Then I heard a strong (loud) voice in heaven, saying, Now it has come--the salvation and the power and the kingdom (the dominion, the reign) of our God, and the power (the sovereignty, the authority) of His Christ (the Messiah); for the accuser of our brethren, he who keeps bringing before our God charges against them day and night, has been cast out! 11 And they have overcome (conquered) him by means of the blood of the Lamb and by the utterance of their testimony, for they did not love and cling to life even when faced with death [holding their lives cheap till they had to die for their witnessing].12 Therefore be glad (exult), O heavens and you that dwell in them! But woe to you, O earth and sea, for the devil has come down to you in fierce anger (fury), because he knows that he has [only] a short time [left]! 13 And when the dragon saw that he was cast down to the earth, he went in pursuit of the woman who had given birth to the male Child.14 But the woman was supplied with the two wings of a giant eagle, so that she might fly from the presence of the serpent into the desert (wilderness), to the retreat where she is to be kept safe and fed for a time, and times, and half a time (three and one-half years, or 1,260 days). 15 Then out of his mouth the serpent spouted forth water like a flood after the woman, that she might be carried off with the torrent.16 But the earth came to the rescue of the woman, and the ground opened its mouth and swallowed up the stream of water which the dragon had spouted from his mouth.17 So then the dragon was furious (enraged) at the woman, and he went away to wage war on the remainder of her descendants--[on those] who obey God’s commandments and who have the testimony of Jesus Christ [and adhere to it and bear witness to Him].