-
Draai terug na die Here
JEREMIA 3:22 (NLV)
Die Here sê: "Ontroue kinders, kom terug na My toe. Ek sal julle van julle ontrouheid genees." Hulle het geantwoord: "Ja, ons wil terugkom, want U is die Here ons God!Created 17 days ago
Labels: draai terug na die here
-
Gebed selfsugtig
JAKOBUS 4:3 (NLV)
En selfs wanneer julle vra, kry julle dit nie omdat julle motiewe verkeerd is - julle wil goed hê net om dit self te geniet.Created about 1 month ago
Labels: gebed selfsugtig
-
Ouers en Oupas, Oumas
SPREUKE 17:6 (NLV)
Kleinkinders is vir grootouers soos 'n koning se kroon. Pa's is vir hulle seuns 'n trots.Created about 1 month ago
Labels: ouers en oupas oumas
-
Denke
ROMEINE 8:6 (NLV)
As jou sondige natuur jou denke oorheers, lei dit tot die dood. Maar as die Gees jou denke oorheers, beteken dit vir jou ware lewe en vrede.Created about 1 month ago
Labels: denke
-
Huwelik
Matteus 19:6 (DB)
"In die huwelik bestaan daar nie meer twee mense in God se oë nie, maar net een. Hierdie band tussen man en vrou is onbreekbaar. As God dan twee mense op hierdie manier in die huwelik aan mekaar verbind het, mag niemand op aarde dit verbreek nie."Created about 1 month ago
Labels: huwelik
-
Dien die Here
Joshua 24:15 (NIV)
But if serving the lord seems undesirable to you, then choose for yourselves this day whom you will serve, whether the gods your ancestors served beyond the Euphrates, or the gods of the Amorites, in whose land you are living. But as for me and my household, we will serve the lord."Created about 1 month ago
Labels: dien die here
-
Werk met toewyding
PREDIKER 9:10 (NLV)
Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen, want in die graf waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig, kennis of wysheid nie.Created about 1 month ago
Labels: werk met toewyding
-
Gebed
1 TIMOTEUS 2:1-3 (NLV)
Eerstens spoor ek jou aan om vir alle mense te bid met smeking, voorbidding en danksegging.Created 2 months ago
Labels: gebed
-
Egskeiding
MALEAGI 2:16 (NLV)
Die Here, die God van Israel, sê: "Ek haat egskeiding! Om te skei is net so gewelddadig soos om 'n slagoffer se bebloede baadjie aan te trek." Die Here, die Almagtige, sê: "Wees verantwoordelik en moenie ontrou wees nie!"Created 2 months ago
Labels: egskeiding

Gade
1 PETRUS 3:7 (NLV)
En julle, mans, behandel julle vroue met respek. Leef saam met jou vrou in die besef dat, al is sy fisiek swakker as jy, sy saam met jou deel in die lewe wat God as geskenk gee. As jy haar só behandel, sal jou gebede nie geblokkeer word nie.Created 2 months ago
Labels: gade
-
Vroue met respek

Labels: gade vrou

Bekommernis
MATTEUS 6:34 (NLV)
"Moet julle daarom nie oor môre bekommer nie. Môre sal sy eie bekommernisse bring. Vandag se moeilikhede is vir een dag heeltemal genoeg."Created 3 months ago
Labels: bekommernis
-
Respek na ouers
EKSODUS 20:12 (NLV)
"Behandel jou ouers met respek. Jy sal dan lank en gelukkig lewe in die land wat die Here vir jou gee om in te bly.Created 3 months ago
Labels: ouers
-
Yster
SPREUKE 27:17 (NLV)
Yster slyp yster en so vorm vriende mekaar.Created 3 months ago
Labels: vriende
-
Sukses
JOSUA 1:7 (NLV)
"Wees sterk en baie dapper! Voer al die opdragte uit wat Ek vir my dienaar Moses gegee het. Moenie links of regs daarvan afwyk nie. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen.Created 3 months ago
Labels: success
-
JEREMIA 23:29
JEREMIA 23:29 (NLV)
"Is my woorde nie soos 'n vuur wat brand nie? Is dit nie soos 'n hamer wat 'n stuk rots aan stukke laat spat nie?" vra die Here.Created 4 months ago
Labels: god se woord
-
PSALMS 51:1-19
PSALMS 51:1-19 (NLV)
Vir die koorleier: 'n Dawidspsalm,Created 4 months ago
Labels: ng panorama 12/02/2012
-
JEREMIA 2:22
JEREMIA 2:22 (NLV)
Al was julle julleself ook met groot hoeveelhede seep en met die sterkste wasmiddels, dit sal nie help nie. Vir My sal al julle skuld soos vuil vlekke bly," sê die oppermagtige Here!Created 4 months ago
Labels: ng panorama 12/02/2012
-
Verheerlik God
1 KORINTIËRS 6:1-20 (NLV)
Wanneer een van julle 'n geskil met 'n medegelowige het, gaan julle werklik so ver om 'n sekulêre hof om 'n beslissing te vra in plaas van julle medegelowiges?Created 4 months ago
-
Eerbiedig God
PREDIKER 12:13 (NLV)
Na alles wat jy gehoor het, is dit die finale slotsom: Wees eerbiedig teenoor God en gehoorsaam sy gebooie. Dit word van alle mense gevra.Created 4 months ago
Labels: gehoorsaamheid
-
Offergawe
SPREUKE 3:9-10 (NLV)
Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes.Created 4 months ago
-
Earned a Badge — Created 100 Highlights
2012-01-16
-
Earned a Badge — Created 10 Highlights
2011-12-16
-
Earned a Badge — Shared a Bible Reference
2011-07-10
-
What's the Attitude or Intent
Since seeing this verse posted on Facebook, it had me thinking. I enjoy reading Bible every morning as almost the first thing I do. Obviously, when done, I selectively post one Reading Plan to Facebook…
Created over 1 year ago
-
Earned a Badge — Created 100 Bookmarks
2011-01-16
-
Earned a Badge — Completed 3 Reading Plans
2011-01-05
-
Earned a Badge — Created First [Public] Note
2010-12-29
-
Compost to the Fruit of the Spirit
Phil 4:8 (NIV) (http://read.ly/Phil4.8.NIV) Finally, brothers and sisters, whatever is true, whatever is noble, whatever is right, whatever is pure, whatever is lovely, whatever is admirable%u2014if…
Created over 1 year ago
Galatians 5:22 (NIV), Galatians 5:23 (NIV), Galatians 5:24 (NIV), Galatians 5:25 (NIV)
-
Earned a Badge — Completed First Reading Plan
2010-12-27
-
Earned a Badge — Shared a Reading Plan
2010-12-22
-
Earned a Badge — Created 10 Bookmarks
2010-12-22
-
Earned a Badge — Created Your First Bookmark
2010-12-22
-
Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan
2010-12-21