-
The way of a man with a maid
Proverbs 30:19 (KJV)
The way of an eagle in the air; the way of a serpent upon a rock; the way of a ship in the midst of the sea; and the way of a man with a maid.Created 26 days ago
-
Die Huwelik vers 1 - 7
2 KORINTIËRS 7:1 (AFR83)
Ek kom nou by die dinge waaroor julle aan my geskryf het. Dit is goed vir 'n man om sonder 'n vrou te lewe,Created 26 days ago
-
Geringstes, eerder as die ander
MATTEUS 25:40 (AFR83)
En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’Created 3 months ago
Labels: geringstes
-
Veel vergewe, dus liefdevol
LUKAS 7:47 (AFR83)
Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir wie min vergewe is, bewys min liefde.”Created 3 months ago
-
Earned a Badge — Created Your First Bookmark
2012-02-19
-
Beide vesting en struikelblok
JESAJA 8:14 (AFR83)
Hý sal vir julle 'n veilige beskutting wees, maar vir die twee koninkryke Juda en Israel sal Hy 'n klip wees waarteen 'n mens jou stamp, 'n rots waaroor jy struikel. Vir die inwoners van Jerusalem sal Hy 'n vangnet en 'n strik wees.Created 3 months ago
-
Dawid vs die Fariseers
Hier in die psalm vertel Dawid self wat gebeur terwyl hy sy sonde verberg, Jesus wys dit so sterk uit wanneer hy net die Fariseerrs praat in Matt 23
Created 7 months ago
-
Jesus het nie gekom om te oordeel nie, huigelary
Joh 3:17 As dit waar is dat Jesus nie na die wereld toe gekom het om dit te voordeel nie, dan is daar n implikasie dat die sonde deel is van die wereld en nie die grootste krisis nie. Die grootste krisis…
Created 7 months ago
-
Earned a Badge — Created First [Public] Note
2011-10-19
-
Huigelary
Matt 23:30 Ek wonder of Jesus nie hier die ontkenning van die sonde as erger as die sonde self uitwys nie? Verder lyk dit asof Jesus my daarop wys dat daar niks is wat ek moet se: Dit sal ek nooit doen…
Created 7 months ago