-
God se genade is vir my genoeg
II KORINTHIËRS 12:9 (AFR53)
En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.Created about 1 month ago
-
Gehoorsaamheid en onderdanigheid Diensbaarheid
Matteus 5:41 (ABD07)
As ’n soldaat sê jy moet sy goed een myl ver dra, dan moet jy dit twee myl ver dra.Created about 1 month ago
Labels: gehoorsaamheid en onderdanigheid nuwe-mens-se-karaktereienskappe
-
Wees gehoorsaam aan jou eienaar
Kolossense 3:22 (ABD07)
Slawe, julle moet alles doen wat julle eienaars hier op die aarde sê julle moet doen. Julle moet die Here dien en daarom moet dit vir julle lekker wees om vir julle eienaars te werk. Julle moenie net werk wanneer julle eienaars vir julle kyk nie, julle moenie net werk sodat mense van julle kan hou nie. Dit moet vir julle lekker wees om vir julle eienaars te werk omdat julle die Here respekteer.Created about 1 month ago
Labels: gehoorsaamheid en onderdanigheid
-
Kolossense 2:7
Kolossense 2:7 (ABD07)
Christus maak julle geloof sterk, soos ’n wortel ’n boom sterk maak en soos ’n fondament ’n huis sterk maak. En julle moet aanhou om die dinge te glo wat julle geleer het, en julle moet altyd vir God dankie sê vir alles.Created 2 months ago
Labels: god-se-karakter
-
Kolossense 2:7
Kolossense 2:7 (ABD07)
Christus maak julle geloof sterk, soos ’n wortel ’n boom sterk maak en soos ’n fondament ’n huis sterk maak. En julle moet aanhou om die dinge te glo wat julle geleer het, en julle moet altyd vir God dankie sê vir alles.Created 2 months ago
Labels: gebed
-
Mag nie drank drink nie, ons is aan God gewy
Levitikus 10:10-12 (ABD07)
Daar is dinge wat gewy is en daar is dinge wat nie gewy is nie. Julle moet wys dat hulle nie dieselfde is nie. Daar is ook dinge wat onrein is en daar is dinge wat rein is. Julle moet wys dat hulle nie dieselfde is nie.Created 3 months ago
-
The battle for sin is won or lost in your mind. Whatever gets your attention will get you.
Julle moet gehoorsaam wees aan God, julle moet veg teen [t]die duiwel, dan sal hy wegvlug van julle. 8 Julle moet nader kom na God toe, dan sal Hy nader kom na julle toe. Julle is mense wat sonde doen,…
Created 5 months ago
-
The battle for sin is won or lost in your mind. Whatever gets your attention will get you.
James 4:7
Created 5 months ago
-
Daniël 2:18
Daniël 2:18 (DB)
Hy het hulle gevra om tot die God van die hemel te bid om vir hulle goed te wees en om vir hulle te sê wat die geheim van die droom was sodat hulle nie saam met al die ander raadgewers van Babel doodgemaak sou word nie.Created 9 months ago
-
Daniël 2:19
Daniël 2:19 (DB)
Daardie selfde nag nog is die geheim in 'n visioen aan Daniël bekendgemaak. Hieroor het Daniël die God van die hemel geprys:Created 9 months ago
-
Daniël 2:20
Daniël 2:20 (DB)
"Prys God se Naam nou en vir altyd, Hy alleen het al die kennis en mag.Created 9 months ago
-
Daniël 2:21
Daniël 2:21 (DB)
Hy bepaal die koers van alles en almal in die wêreld; Hy haal konings uit hulle magsposisies uit en stel ander in hulle plek aan. Hy gee kennis en insig.Created 9 months ago
-
Daniël 2:22
Daniël 2:22 (DB)
Hy maak geheime dinge bekend; Hy weet wat in die donker gebeur, maar Hyself word deur die lig omring.Created 9 months ago
-
Daniël 2:23
Daniël 2:23 (DB)
Ek loof en prys U, God van my voorouers, U het vir my kennis en mag gegee en na my gebed geluister. U het vir ons gewys wat om vir die koning te sê."Created 9 months ago
-
Daniël 2:28
Daniël 2:28 (DB)
Maar daar is 'n God in die hemel wat geheime bekend kan maak. Hy het in die droom aan u, koning Nebukadnesar, kom wys wat in die toekoms gaan gebeur. Daarom sal ek nou vir u vertel wat die gesig beteken wat u in u droom gesien het.Created 9 months ago
-
Daniël 2:29
Daniël 2:29 (DB)
"Terwyl U Majesteit geslaap het, het u oor die toekoms gedroom. God wat sulke geheime bekend kan maak, het vir u gewys wat in die toekoms gaan gebeur.Created 9 months ago
-
Daniël 2:30
Daniël 2:30 (DB)
Nou, die rede waarom ek u droom kan uitlê, is nie omdat ek slimmer is as enige ander mens nie, maar omdat God wou hê dat u moet weet wat die betekenis van die droom was. U moet verstaan waaroor u gedink het.Created 9 months ago
-
Daniël 2:43
Daniël 2:43 (DB)
U het ook gesien dat die yster en die klei gemeng was. Dit beteken dat die regeerders van hierdie koninkryk hulle koninkryk sal probeer verenig deur met mekaar te ondertrou. Dit sal nie werk nie, net so min as wat yster en klei kan meng.Created 9 months ago
-
Daniël 2:44
Daniël 2:44 (DB)
Tydens hierdie konings se regering sal die God van die hemel 'n koninkryk laat ontstaan wat nooit vernietig sal word nie. Niemand sal hierdie koninkryk kan oorwin nie, maar dit sal al die ander koninkryke vernietig totdat dit alleen oorbly vir altyd.Created 9 months ago
-
Daniël 2:45
Daniël 2:45 (DB)
Dit is die betekenis van die rots wat op 'n bonatuurlike wyse van die berg losgekom en die beeld van yster, brons, klei, silwer en goud totaal verwoes het. Die magtige God het vir u kom wys wat in die toekoms gaan gebeur. Die droom is waar en my verduideliking hiervan is ook die waarheid."Created 9 months ago
-
Daniël 2:47
Daniël 2:47 (DB)
Toe sê die koning vir Daniël: "Jou God is die grootste van al die gode, Hy regeer oor al die konings en Hy maak geheime bekend. Ek sê dit omdat Hy hierdie geheim aan jou bekendgemaak het."Created 9 months ago
-
Openbaring 16:14
Openbaring 16:14 (DB)
Hierdie geeste het reguit van die duiwel af gekom en vir hom gewerk. Hulle het allerhande dinge gedoen om die mense te beïndruk. Hulle is na al die leiers en konings toe. Hulle het nie een oorgeslaan nie, maar almal omgepraat om saam met hulle te kom oorlog maak teen God. Maar dié dag wanneer hulle God gaan aandurf, sal in die geskiedenis uitstaan as 'n geweldig belangrike dag. Dit gaan God se dag wees, want Hy is sterker as almal saam.Created 9 months ago
-
Openbaring 16:15
Openbaring 16:15 (DB)
(Julle is natuurlik onseker wanneer die dag presies is. Luister wat sê God: "Wees wakker. My koms sal wees soos 'n dief s'n - as mense dit nie verwag nie. Die mense wat wakker en gereed is, sal gelukkig wees. Hulle sal te bly wees dat hulle vir My gewag het. Hulle sal nie rooi in die gesig en skaam uit die bed hoef op te spring omdat hulle nie reg was nie.")Created 9 months ago
-
Openbaring 16:17
Openbaring 16:17 (DB)
Net toe strooi die sewende engel sy bak in die lug uit. Uit die rigting van die troon in God se woonplek, sy tempel, hoor ek toe 'n harde geskree: "Alles is klaar; dit is verby!"Created 9 months ago
-
Openbaring 16:19
Openbaring 16:19 (DB)
Met die groot aardbewing is die belangrikste stad, Babilon, met al die bose mense in stukke geruk. Dit het in drie gebreek. Van die stede en mense wat God nie gedien het nie, het niks oorgebly nie. Ja, so sal dit gaan. God vergeet nie wat die klomp slegte mense van Babilon alles teen Hom gedoen het nie. Hulle sal moet betaal, daarvoor sal God sorg. Elke stukkie van God se straf en woede sal Babilon tref.Created 9 months ago
-
Openbaring 16:20
Openbaring 16:20 (DB)
So verskriklik sal dit wees dat eilande sal verdwyn en berge sal platval.Created 9 months ago
-
Openbaring 16:21
Openbaring 16:21 (DB)
Hael so groot soos rotse sal uit die hemel op die mense neerreën. Wat 'n verskriklike ramp gaan dit nie wees nie! Mense gaan God daaroor beledig en vloek.Created 9 months ago
-
Johannes 16:2
Die woorde het 'n ongelukkige werklikheid geword toe die Christene van die Johannes gemeente eers uit die sinagoge geban is, en selfs verder vervolg is volgens buite-Bybelse bronne. Die breuk tussen…
Created 10 months ago
-
Psalm 96
Die lied bevat 'n boodskap van sekerheid vir die onrustige wereld: Die Here regeer! Onder Sy regering is daar kosmiese en juridiese orde. Hierdie Psalm stem ooreen met 1 Kronieke 16:23-33. Toe Dawid…
Created 10 months ago
-
'n Liefdesatmosfeer
Die Vader het die Seun lief en Jesus het Sy dissipels lief. In so 'n liefdesatmosfeer word die dissipels geroep om te leef. Ware blydskap het nie net te doen met ons omstandighede nie, maar spruit uit…
Created 10 months ago
-
Joh 15:8
Die oes en die vrug strek in die eerste plek tot eer van God, die Here van die oes en die vrug, want dit is Hy wat die sonskyn en reen op hulle tyd stuur sodat die gewasse kan groei en vrug dra. Hy rus…
Created 10 months ago
-
Die Nuttelose Linnegordel
Die eerste van 'n aantal simboliese handelinge wat die profeet moes uitvoer, word hier beskryf. Hy moes 'n pragtige linnegordel koop en dra en voorkom dat dit vlek. Daarna moes hy dit op 'n vogtige…
Created 10 months ago
Jeremia 13:1 (DB), Jeremia 13:2 (DB), Jeremia 13:3 (DB), Jeremia 13:4 (DB), Jeremia 13:5 (DB), Jeremia 13:6 (DB), Jeremia 13:7 (DB), Jeremia 13:8 (DB), Jeremia 13:9 (DB), Jeremia 13:10 (DB), Jeremia 13:11 (DB)
-
Die oordeel oor die Filistyne
Vier Filistynse stede word genoem. Oor die wegvoering van mense na Edom, waar hulle seker as slawe verkoop is, word vuur en dood oor die Filistyne aangekondig. Mense se lewens en geluk is vir God belangrik.…
Created 11 months ago
-
Josafat
32 Hy het soos sy pa Asa regeer en dinge gedoen waarvan die Here gehou het, 33 maar hy het nie die hoogtes waar die mense ander gode gedien het, vernietig nie. Die mense van Juda het ook nog nie vir God…
Created 12 months ago
-
Josafat se seuns
Die huwelik tussen die kinders van Josafat en Agab het n nasleep vir Juda gehad. Hierdie vennootskap met die Noordelike Israel en sy berugte Baaldiens het n negatiewe invloed gehad op die drie konings…
Created 12 months ago
2 Kronieke 21:2 (DB), 2 Kronieke 21:3 (DB), 2 Kronieke 21:4 (DB), 2 Kronieke 21:5 (DB), 2 Kronieke 21:6 (DB), 2 Kronieke 21:7 (DB), 2 Kronieke 21:8 (DB), 2 Kronieke 21:9 (DB), 2 Kronieke 21:10 (DB), 2 Kronieke 21:11 (DB), 2 Kronieke 21:12 (DB), 2 Kronieke 21:13 (DB), 2 Kronieke 21:14 (DB), 2 Kronieke 21:15 (DB), 2 Kronieke 21:16 (DB), 2 Kronieke 21:17 (DB), 2 Kronieke 21:18 (DB), 2 Kronieke 21:19 (DB), 2 Kronieke 21:20 (DB), 2 Kronieke 22:1 (DB), 2 Kronieke 23:1 (DB), 2 Kronieke 23:2 (DB), 2 Kronieke 23:3 (DB), 2 Kronieke 23:4 (DB), 2 Kronieke 23:5 (DB), 2 Kronieke 23:6 (DB), 2 Kronieke 23:7 (DB), 2 Kronieke 23:8 (DB), 2 Kronieke 23:9 (DB), 2 Kronieke 23:10 (DB), 2 Kronieke 23:11 (DB), 2 Kronieke 23:12 (DB), 2 Kronieke 23:13 (DB), 2 Kronieke 23:14 (DB), 2 Kronieke 23:15 (DB), 2 Kronieke 23:16 (DB), 2 Kronieke 23:17 (DB), 2 Kronieke 23:18 (DB), 2 Kronieke 23:19 (DB), 2 Kronieke 23:20 (DB), 2 Kronieke 23:21 (DB)
-
Gebed
Hoe meer tyd jy afstaan aan jou persoonlike godsdiensoefening, hoe makliker word dit om biddend te leef. In jou persoonlike godsdiensoefening hoor jy wat God vir jou se terwyl jy Bybel lees, en jy oefen…
Created 12 months ago
-
2 Konings 5:2-7
In hierdie deel word 2 kontraste getrek: 1. n Befaamde held, maar ongeneeslik siek, teenoor n nederige Israelitiese slavinnetjie wat uiteindelik die enigste hoop op herstel bied. Desperaatheid dryf…
Created 12 months ago
2 Konings 5:2 (DB), 2 Konings 5:3 (DB), 2 Konings 5:4 (DB), 2 Konings 5:5 (DB), 2 Konings 5:6 (DB), 2 Konings 5:7 (DB)
-
Ons Sondige Natuur
As n mens vers 2 en 3 vergelyk, blyk dit dat dit een en dieselfde ding is om jou te laat lei deur die vors van die onsigbare magte en om jou deur jou sondige natuur te laat oorheers of om te doen waartoe…
Created 12 months ago
-
2 Konings 2:13-18
Die mantel is die simbool van oordrag van gesag. Wanneer Elisa daarmee die water van die Jordaan verdeel, lewer hy bewys aan die profete wat toekyk dat hy die ware opvolger van Elia is. Hulle wil egter…
Created 12 months ago
2 Konings 2:13 (DB), 2 Konings 2:14 (DB), 2 Konings 2:15 (DB), 2 Konings 2:16 (DB), 2 Konings 2:17 (DB), 2 Konings 2:18 (DB)
-
Prediker 8:11
Ons moenie dink dat die Here nie die sonde straf omdat Hy nie omgee nie. Dit is baie makliker om sonde te doen as n mens nie dadelik die gevolge van jou dade voel nie. Dit is net soveel makliker vir n…
Created 12 months ago
-
Moenie in die verlede vassteek nie
Dit is maklik om oor die "goeie ou dae" te praat, al het hulle dalk nie eers regtig bestaan nie. Dit is ook maklik om net die goeie dinge te onthou en van die probleme en swaarkry te vergeet. Moenie in…
Created 12 months ago
-
Twee is beter as een
Dit is tot ons voordeel om met ander saam te werk. Ons is nie gemaak om geisoleerd te lewe nie, maar om saam met ander te leef. Ons is nie gemaak om eensaam te wees nie, maar om vir mekaar om te gee.…
Created 12 months ago
Prediker 4:9 (DB), Prediker 4:10 (DB), Prediker 4:11 (DB), Prediker 4:12 (DB)
-
God beskerm ons
Ons probleme dreig soms om ons te oorweldig. Volgens die opskrif het Dawid, wat swak en hulpeloos was, geweet dat dit God was wat hom in tye van nood van sy vyande gered het. Ons wens so dikwels dat Hy…
Created 12 months ago
-
Die Huwelik
In teenstelling met al die dinge wat ons vandag sien, lees en hoor, moedig die verse egpare aan om hulle lewe lank bevrediging en kameraadskap by mekaar te vind. Mans en hul vrouens kom dikwels in die…
Created about 1 year ago
Spreuke 5:15 (DB), Spreuke 5:16 (DB), Spreuke 5:17 (DB), Spreuke 5:18 (DB), Spreuke 5:19 (DB), Spreuke 5:20 (DB), Spreuke 5:21 (DB)
-
Wysheid
Een van die heel grootste verantwoordelikhede wat n ouer het, is om sy kinders aan te moedig om wysheid te bekom (v5). Hier vertel Salomo hoe Dawid, sy pa, hom aangemoedig het om wysheid na te streef.…
Created about 1 year ago
Spreuke 4:1 (DB), Spreuke 4:2 (DB), Spreuke 4:3 (DB), Spreuke 4:4 (DB), Spreuke 4:5 (DB), Spreuke 4:6 (DB), Spreuke 4:7 (DB), Spreuke 4:8 (DB), Spreuke 4:9 (DB)
-
Earned a Badge — Created 100 Bookmarks
2011-05-04
-
Abigajil
Intussen het Abigajil, Nabal se vrou, gehoor wat Nabal gese het vir Dawid se mense en onmiddelik n groot geskenk vooruit gestuur, terwyl sy self agterna kom. Haar doel was drieerlei van aard: 1. Om Nabal…
Created about 1 year ago
1 Samuel 25:14 (MSG), 1 Samuel 25:15 (MSG), 1 Samuel 25:16 (MSG), 1 Samuel 25:17 (MSG), 1 Samuel 25:18 (MSG), 1 Samuel 25:19 (MSG), 1 Samuel 25:20 (MSG), 1 Samuel 25:21 (MSG), 1 Samuel 25:22 (MSG), 1 Samuel 25:23 (MSG), 1 Samuel 25:24 (MSG), 1 Samuel 25:25 (MSG), 1 Samuel 25:26 (MSG), 1 Samuel 25:27 (MSG), 1 Samuel 25:28 (MSG), 1 Samuel 25:29 (MSG), 1 Samuel 25:30 (MSG), 1 Samuel 25:31 (MSG), 1 Samuel 25:32 (MSG), 1 Samuel 25:33 (MSG), 1 Samuel 25:34 (MSG), 1 Samuel 25:35 (MSG)
-
Hanna
Hanna was desperaat. Sy is, heel moontlik meer as enige ander vrou in die Bybel, volkome deur haar desperaatheid gedryf. Dit het haar gedryf tot n desperate, byna roekelose gebed en trane voor God. Sy…
Created about 1 year ago
-
Gebed
Die eerste boek van Samuel illustreer dat enigeen van ons n vrou met n goddelike doel kan word deur gebed en regverdigheid. Kyk maar na Hanna, n onvrugbare vrou wat sonder ophou gebid het vir n seun.…
Created about 1 year ago
1 Samuel 1:1 (MSG), 1 Samuel 1:2 (MSG), 1 Samuel 1:3 (MSG), 1 Samuel 1:4 (MSG), 1 Samuel 1:5 (MSG), 1 Samuel 1:6 (MSG), 1 Samuel 1:7 (MSG), 1 Samuel 1:8 (MSG), 1 Samuel 1:9 (MSG), 1 Samuel 1:10 (MSG), 1 Samuel 1:11 (MSG), 1 Samuel 1:12 (MSG), 1 Samuel 1:13 (MSG), 1 Samuel 1:14 (MSG), 1 Samuel 1:15 (MSG), 1 Samuel 1:16 (MSG), 1 Samuel 1:17 (MSG), 1 Samuel 1:18 (MSG), 1 Samuel 1:19 (MSG), 1 Samuel 1:20 (MSG), 1 Samuel 1:21 (MSG), 1 Samuel 1:22 (MSG), 1 Samuel 1:23 (MSG), 1 Samuel 1:24 (MSG), 1 Samuel 1:25 (MSG), 1 Samuel 1:26 (MSG), 1 Samuel 1:27 (MSG), 1 Samuel 1:28 (MSG)
-
Moenie moeg word om goed te doen nie!
Jou natuurlike geaardheid se neiging is om aan ander te doen soos wat hul aan jou doen: as hul goed aan jou doen, dan doen jy ook goed aan hulle, en as hul kwaad aan jou doen, doen jy terug kwaad. Moenie…
Created about 1 year ago
-
Hou net moed, God is in beheer
Die mense wat God verwerp sou op talle maniere gestraf word. Een van die strawwe sou wees dat hul kranksinnig sou word van al die ellende wat hul om hul sien. Het jy al ooit gevoel dat jy van jou verstand…
Created about 1 year ago
-
Earned a Badge — Created 10 [Public] Notes
2011-03-14
-
Earned a Badge — Completed First Reading Plan
2011-02-07
-
Earned a Badge — Created 10 Bookmarks
2011-02-04
-
Earned a Badge — Created Your First Bookmark
2011-02-04
-
Earned a Badge — Created First [Public] Note
2011-02-04
-
Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan
2011-02-03