TheReSeLoVe4God

  • How to live...

    Look close at what God is tying to say to us in this passage... You dontt need to be smart, good in sports(have many talents).. What do humans do with there life to live...God ask nothing from us, not…

    Created 9 months ago

    JOB 36:26 (NLV)

  • Spreuke 15:32

    Spreuke 15:32 (NLV)
    Wie goedbedoelde raad ignoreer, doen skade aan homself. Iemand wat hom laat reghelp, ontwikkel sy insig.

    Created 9 months ago

  • Job 5:12

    Job 5:12 (NLV)
    Hy verydel die planne van skelm mense sodat hulle planne nie slaag nie.

    Created 9 months ago

  • Matteus 11:28

    Matteus 11:28 (NLV)
    "Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik.

    Created 9 months ago

  • Matteus 11:28

    Matteus 11:28 (NLV)
    "Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik.

    Created 9 months ago

  • Psalm 69:16

    Psalm 69:16 (NLV)
    Moenie dat die watervloed my oorweldig, of die diep waters my insluk, of die graf bokant my toegaan nie.

    Created 9 months ago

  • Psalm 142:5

    Psalm 142:5 (NLV)
    Ek kyk na regs, maar niemand sien my raak nie. Daar is vir my geen ontvlugting nie, en niemand gee om vir my nie.

    Created 9 months ago

  • Jesaja 41:10

    Jesaja 41:10 (NLV)
    Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red.

    Created 9 months ago

  • Earned a Badge — Created 10 Bookmarks

    2011-08-24

  • Spreuke 1:1

    Spreuke 1:1 (NLV)
    Hierdie is die spreuke van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel.

    Created 9 months ago

  • Jakobus 1:19

    Jakobus 1:19 (NLV)
    My geliefde broers en susters, wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie.

    Created 10 months ago

  • Earned a Badge — Completed 3 Reading Plans

    2011-08-23

  • Romeine 12:19

    Romeine 12:19 (NLV)
    Geliefdes, julle moet julleself nie wreek nie. Laat die straf aan God oor. Daar staan mos in die Skrif: "Dit is mý reg om te straf; Ek sal vergeld, sê die Here."

    Created 10 months ago

  • Started Following marrcy

    10 months

  • IF you belief in God the rest will fade away..

    Because somebody once told me tomething, she said "if you are for God, then everything els will fade away". Many of us struggle with gluttony/wightloss, anger issues, depression, selfishness, sloth an…

    Created 10 months ago

  • SoNdeS eN GeWo0nTeS.

    Luister wat God se in hierdie stukkie, die wat hul sondes oorgee en daarvan ontslae raak... is vry!! Wees versigtig, as jy val vir die duiwel se strukke SAL jy ook vir God bedrieg in swakheid. As jy vra…

    Created 10 months ago

    SPREUKE 28:12 (NLV)

  • Spreuke 28:12

    Spreuke 28:12 (NLV)
    Wanneer regverdiges vreugde beleef, is almal bly daaroor; wanneer goddeloses oorneem, kruip al die mense weg.

    Created 10 months ago

  • Earned a Badge — Created First [Public] Note

    2011-08-14

  • Earned a Badge — Completed First Reading Plan

    2011-08-14

  • Spreuke 27:27

    Spreuke 27:27 (NLV)
    Daar sal genoeg bokmelk wees om jou en jou gesin en ook nog jou slavinne te onderhou.

    Created 10 months ago

  • Johannes 17:26

    Johannes 17:26 (NLV)
    Ek het u Naam aan hulle bekendgemaak en Ek sal dit nog verder bekendmaak sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, in hulle mag leef en Ek ook in 'n hegte verhouding met hulle mag leef."

    Created 10 months ago

  • Sefanja 1:18

    Sefanja 1:18 (NLV)
    Die dag wanneer die Here sy woede wys, sal julle silwer en goud van geen nut vir julle wees nie. Die vuur van sy ywer sal die hele land verteer. Hy maak 'n skielike einde aan alle mense op die aarde!

    Created 10 months ago

  • Genesis 2:8

    Genesis 2:8 (NLV)
    Daarna het die Here God 'n tuin in Eden in die ooste geplant. Hy het die mens wat Hy geskape het daarin laat woon.

    Created 10 months ago

  • Johannes 1:51

    Johannes 1:51 (NLV)
    Jesus het ook vir hom gesê: "Ek verseker julle: julle gaan die hemel wyd oop sien en julle sal die engele van God sien op- en afklim na My, die Seun van die Mens, toe."

    Created 10 months ago

  • Earned a Badge — Created Your First Bookmark

    2011-08-09

  • Psalm 91:3

    Psalm 91:3 (KJV)
    Surely he shall deliver thee from the snare of the fowler, and from the noisome pestilence.

    Created 10 months ago

  • DaY OnE-PoWeRfuLL WePon

    Once again, as I reed the bible I knowteced that I think of the "powerfull wepon" which is God's bible... where ever y0u may go there is always g0nna bee a place or time, that y0u will be tested by God.…

    Created 10 months ago

  • Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan

    2011-08-09