-
Hart
SPREUKE 4:23 (AFR53)
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.Created 4 months ago
-
Earned a Badge — Created 100 Highlights
2011-11-11
-
Wedderkoms
Sagaria 8:7-8 (DB)
Luister 'n bietjie na wat die Here sê: Ek gaan my mense red uit die lande in die ooste en die weste.Created 7 months ago
-
Earned a Badge — Created 10 Highlights
2011-11-08
-
God se naam eidelik gebruik
"Jy mag nie die Here jou God se Naam sommerso gebruik nie. Die Here sal elkeen straf wat sy Naam gebruik sonder dat hy respek vir die Here het. (Eksodus 20:7 DB)
Created 7 months ago
-
wederkoms en tekens
Wederkoms
Created 7 months ago
1 Tessalonisense 4:16 (DB), 1 Tessalonisense 4:17 (DB), 2 Tessalonisense 2:1 (DB), 2 Tessalonisense 2:2 (DB), 2 Tessalonisense 2:3 (DB), 2 Tessalonisense 2:4 (DB), 2 Tessalonisense 2:5 (DB), 2 Tessalonisense 2:6 (DB), 2 Tessalonisense 2:7 (DB), 2 Tessalonisense 2:8 (DB), 2 Tessalonisense 2:9 (DB), 2 Tessalonisense 2:10 (DB), 2 Tessalonisense 2:11 (DB), 2 Tessalonisense 2:12 (DB), 2 Tessalonisense 2:13 (DB), 2 Tessalonisense 2:14 (DB), 2 Tessalonisense 2:15 (DB), 2 Tessalonisense 2:16 (DB)
-
book van die lewe
As daar gevind is dat iemand se naam nie in die boek van die lewe geskrywe staan nie, is hy in die vuurpoel gegooi. (DIE OPENBARING 20:15 AFR83)
Created 7 months ago
-
Earned a Badge — Created 10 [Public] Notes
2011-11-04
-
woord is onsin vir die wereld maar krag vir ons
Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. (2 KORINTIËRS 1:18 AFR83)
Created 7 months ago
-
hoekom Jesus gekom het
“Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie maar die swaard. Ek het gekom om tweedrag te bring “ ‘tussen 'n man en sy vader en tussen 'n…
Created 7 months ago
MATTEUS 10:34 (AFR83), MATTEUS 10:35 (AFR83), MATTEUS 10:36 (AFR83), MATTEUS 10:37 (AFR83), MATTEUS 10:38 (AFR83), MATTEUS 10:39 (AFR83)
-
hoe die duiwel werk
“Luister julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken: Die Bose kom by elkeen wat die woord van die koninkryk hoor maar dit nie verstaan nie, en vat dan weg wat in sy hart gesaai is. Dit is hy…
Created 7 months ago
MATTEUS 13:18 (AFR83), MATTEUS 13:19 (AFR83), MATTEUS 13:20 (AFR83), MATTEUS 13:21 (AFR83), MATTEUS 13:22 (AFR83), MATTEUS 13:23 (AFR83)
-
stryd teen vlees en bloed
Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug. (EFESIËRS 6:12 AFR83)
Created 7 months ago
-
Blye boodskap gehoor en ontvang
Ons het die blye boodskap ontvang net soos hulle, maar hoewel hulle die prediking gehoor het, het dit hulle niks gebaat nie, omdat hulle nie geglo het wat hulle gehoor het nie. (HEBREËRS 4:2 AFR83)
Created 7 months ago
-
Jesus word mens
Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. (JOHANNES 1:14 AFR83)
Created 7 months ago
-
Jesus by die skepping
maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep het, ook erfgenaam van alles gemaak. (HEBREËRS 1:2 AFR83)
Created 7 months ago
-
God se liefde vir ons
“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. (JOHANNES 3:16 AFR83)
Created 7 months ago
-
ROMEINE 3:10
ROMEINE 3:10 (AFR83)
Daar staan immers geskrywe: “Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie,Created 7 months ago
-
Earned a Badge — Created First [Public] Note
2011-11-04
-
Earned a Badge — Shared a Bible Reference
2011-09-12
-
Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan
2011-08-11
-
Earned a Badge — Created Your First Bookmark
2011-08-11