charlvrensburg

  • Earned a Badge — Created 10 Highlights

    2012-01-24

  • moses se verskonings snert

    Moses lieg as hy se hy kan nie goed praat nie. Kyk na Hand 7:20.

    Created 5 months ago

    EKSODUS 4:10 (AFR83)

  • Earned a Badge — Created First [Public] Note

    2012-01-18

  • Francois Carr week van gebed

    Vers 5: krom paaie en skurwe plekke. Krom paaie - jy is skynheilig oif oneeerlik met onsself. Jesus se moenie soos skynheiliges weea nie, jy moet gaan vas. Jy miet barmhartigheid wys. Julle sal vas omdat…

    Created 5 months ago

    LUKAS 3:4 (AFR83)

  • Francois Carr week v gebed

    Jes 40:4-6; Maleagi selfde storie. Hy wys nie na jesus nie want hy het reeds gekom. Wys na iets in toekoms en hoe ons moet gaan leef. Ons kan vanuit die hart verander. Vers 5: 5 gaan oor aspekte wat…

    Created 5 months ago

    LUKAS 3:6 (AFR83)

  • francois carr weel v gebed

    Verwys na morele vlak in ons lewens moet gebeur. Gaan berei in jou alledaagse lewe jou weg vir die here. Jy moet jou lewe regkry. Mannetjie wat dans en wys op mandela en dan verdwyn. Wat is doel v zulu…

    Created 5 months ago

    LUKAS 3:4 (AFR83)

  • francois carr week v gebed

    LUKAS 3:4 (AFR83)
    So staan dit geskrywe in die boek van die profeet Jesaja: “Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

    Created 5 months ago

  • francois carr preek

    JOHANNES 5:19 (AFR83)
    Toe het Hy Hom verweer en vir hulle gesê: “Dít verseker Ek julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen maar net wat Hy die Vader sien doen; wat die Vader ook al doen, doen die Seun ook net so.

    Created 5 months ago

  • Earned a Badge — Created Your First Bookmark

    2012-01-15

  • francois carr preek

    JOHANNES 5:19 (AFR83)
    Toe het Hy Hom verweer en vir hulle gesê: “Dít verseker Ek julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen maar net wat Hy die Vader sien doen; wat die Vader ook al doen, doen die Seun ook net so.

    Created 5 months ago

  • Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan

    2011-12-10