johannhavenga777

  • Gelowiges Bedel NIE

    Psalm 37:25 (DB)
    Ek is nou al oud, maar ek het nog nie gesien dat mense wat reg voor God leef ooit alleen is nie. Nêrens staan gelowiges op straathoeke en bedel nie. Hulle kinders gaan slaap nooit honger nie.

    Created 5 days ago

    Labels: bedel arm

  • Belofte

    Psalm 37:5 (DB)
    Stel jou lewe elke dag in die Here se hand. Vertrou op Hom. Hy sal vir jou sorg.

    Created 6 days ago

  • U Wet leer my

    Psalm 119:71-75 (DB)
    My swaarkry het my geleer om mooi na U te luister.

    Created about 1 month ago

    Labels: wet liefde lering hart

  • Vra vir God - Hy sal gee

    Jakobus 1:5 (DB)
    As julle egter in 'n situasie kom waar julle twyfel oor wat die regte ding is om te doen, gaan vra vir God. Hy sal nie snaaks van julle dink of julle verwyt omdat julle onseker is hoe om vir Hom te leef nie. Hy sal julle eerder help met alles wat julle nodig het. Gaan vra; Hy sal gee.

    Created 3 months ago

    Labels: vra gee ontvang

  • Jesaja 65:24

    Jesaja 65:24 (DB)
    Ek sal vir hulle gee waarvoor hulle bid, selfs nog voor hulle daarvoor gevra het. Terwyl hulle nog besig is om te bid sal Ek reeds na hulle gebed geluister het.

    Created 4 months ago

    Labels: bid

  • Kolossense 4:2

    Kolossense 4:2 (DB)
    Bid gereeld en gedissiplineerd. Sê ook vir God dankie vir alles wat Hy vir julle doen.

    Created 4 months ago

    Labels: bid

  • Psalm 88:14

    Psalm 88:14 (DB)
    Maar Here, ek bid ernstig dat U my moet help. Ek begin al vroeg in die môre bid.

    Created 4 months ago

    Labels: bid

  • Jesus blaas sy ASEM uit

    Mattityahu 27:50 (OJB)
    And Rebbe, Melech HaMoshiach cried out again with a loud voice, and dismissed his ruach.

    Created 5 months ago

    Labels: sterf asem ruach dood siel

  • Eksodus 3:11-14

    Eksodus 3:11-14 (DB)
    Moses het toe vir die Here gesê: "Wie is ék dan nou dat dit juis ek is wat na die farao toe moet gaan? En wie is ék dat ek die Israeliete uit Egipte moet uitlei?"

    Created 5 months ago

  • Earned a Badge — Created First [Public] Note

    2011-12-30

  • God en God alleen sal my lei!

    Joshua het geweet hulle is te swak om Jerigo op hulle eie krag te verower.  Toe die Engel voor hom verskyn was sy reaksie - Ek is tot U diens - wat wil U vir my sê!  Is ek ingestel om opdragte van Omhoog…

    Created 5 months ago

    Josua 5:13 (DB), Josua 5:14 (DB), Josua 5:15 (DB)

  • Josua 5:13-15

    Josua 5:13-15 (DB)
    Op pad Jerigo toe het Josua skielik 'n man voor hom sien staan met sy swaard in sy hand. Josua stap toe na hom toe en vra: "Is jy 'n vriend of 'n vyand?"

    Created 5 months ago

  • Nie Jode

    Handelinge 21:25 (DB)
    "Toe jy die vorige keer in Jerusalem was, het ons vir jou gesê dat Joodse gebruike slegs vir die Jode geld. Ons staan nog steeds daarby. Gelowiges wat nie Jode is nie, hoef glad nie hierdie voorskrif te gehoorsaam nie. Al wat hulle moet doen, is om te sorg dat hulle nie kos eet wat aan die afgode opgedra is nie. Hulle moet ook nie bloed drink of vleis eet van diere wat verwurg is nie. En laastens moet hulle nie seksuele verhoudings buite die huwelik aangaan nie."

    Created 5 months ago

    Labels: nie jode joodse gebruike

  • Deel van Israel

    Galasiërs 6:15 (DB)
    Wanneer 'n mens glo, maak dit nie meer saak of jy besny is of nie. Al wat nou saak maak, is dat jy 'n splinternuwe mens is; 'n splinternuwe skepping. Almal wat volgens Christus se nuwe reëls leef, is nou deel van die nuwe Israel.

    Created 5 months ago

    Labels: israel

  • Earned a Badge — Created 10 Bookmarks

    2011-12-28

  • Ons mag nie spog nie - sien ook Gal 6:14

    Jeremia 9:24 (DB)
    As daar mense is wat tog wil spog, is daar net een goeie rede, en dit is dat hulle insig het en My ken. Ek is die Here wat altyd regverdig optree en sorg dat ander dit ook doen. Omdat Ek julle liefhet, sal Ek julle nie in die steek laat nie. Dit is wat Ek van julle verwag. Dit sal My baie bly maak," sê die Here.

    Created 5 months ago

    Labels: spog roem

  • Afhanklik

    Psalm 25:15 (DB)
    Ek is elke oomblik van die Here afhanklik. Ek kyk heeltyd na Hom op. Hy keer dat swaarkry en probleme my onderkry. Hy red my uit die moeilikheid.

    Created 5 months ago

    Labels: afhanklik

  • God sal jou lei

    Psalm 32:8 (DB)
    Hy het gesê: Ek is soos 'n onderwyser vir jou. Ek vat jou aan die hand om jou op die regte pad te lei. Ek sal jou elke keer die regte raad gee. Ek sal jou oppas.

    Created 5 months ago

    Labels: god sal jou lei

  • Optrede van ouer geslag

    Titus 2:2 (DB)
    Verduidelik vir die ouer mans dat hulle nie mag toelaat dat die sonde hulle aan die slaap sus nie. Hulle moet so leef dat ander mense groot respek vir hulle het. Hulle moet met wysheid optree. Hulle moet onwankelbaar in die Here glo, sy liefde uitleef en volhard op die regte pad.

    Created 5 months ago

    Labels: optrede van ouer geslag

  • Christus het ons losgekoop

    Titus 2:14 (DB)
    Christus het sy lewe ter wille van ons opgeoffer om ons los te koop uit die mag van die sonde. Nou behoort ons net aan Hom. Ons is sy volk. Syne alleen! Nou wil ons net doen wat Hy sê!

    Created 5 months ago

    Labels: christus het ons losgekoop

  • Jesus is die Brood v d Lewe

    Johannes 6:35-40 (DB)
    Jesus antwoord hulle: "Ek is die brood van die lewe; Ek gee die ewige lewe vir mense. As iemand na My toe kom en vat wat Ek hom gee, sal hy geestelik heeltemal versadig word. As hy My vertrou, sal hy nooit weer geestelik dors kry nie.

    Created 5 months ago

  • Earned a Badge — Created 10 Highlights

    2011-12-23

  • Die Hele Skrif

    2 Timoteus 3:16 (DB)
    Die hele Skrif kom direk van God af. Daaruit kan ons so baie leer. Dit help ons om te wys waar mense die pad byster raak en om hulle weer reg te help. Uit die Skrif kan ons ook vir mense wys hoe God wil hê hulle moet leef.

    Created 6 months ago

    Labels: die hele skrif

  • Kanaan Taal

    Kolossense 3:17 (DB)
    Laat ek saamvat: Jesus moet uit julle hele lewe straal. Of julle praat of iets anders doen, Jesus moet daarin gesien kan word. Julle lewe moet een groot dankie vir God wees. En dit kan alleen so wees as julle alles doen asof Jesus elke tree saam met julle gee.

    Created 6 months ago

    Labels: kanaan taal

  • Kleredrag

    Eksodus 19:10 (DB)
    Gaan nou terug na die volk toe," het die Here verder vir hom gesê, "en laat hulle hulle gereedmaak en hulle klere was

    Created 6 months ago

    Labels: kleredrag

  • Earned a Badge — Created Your First Bookmark

    2011-12-01

  • Laat jou ja ja wees

    Matteus 5:37 (DB)
    Sê net ja en gaan doen dit. Of sê nee en doen dit. As julle enigiets meer as dit sê om te wys julle praat die waarheid, doen julle verkeerd. Dan praat julle nie soos God wil hê julle moet praat nie."

    Created 6 months ago

    Labels: laat jou ja ja wees