-
Die Goeie Herder
Hier praat Jesus en sê vir ons Hy is die Herder wat Sy skape sal oppas.En deur Hom sal ons die beskerming geniet.Vertrou op die HERE.
Created 2 months ago
-
ROMEINE 15:6, ROMEINE 15:13
ROMEINE 15:6 (AFR83)
Dan kan julle almal eensgesind uit een mond lof toebring aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus.ROMEINE 15:13 (AFR83)
Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!Created 3 months ago
-
ROMEINE 14:17-18
ROMEINE 14:17-18 (AFR83)
Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee.Created 3 months ago
-
ROMEINE 12:9-21
ROMEINE 12:9-21 (AFR83)
Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.Created 3 months ago
-
Christelike riglyne vir die lewe
Hier gee Paulus vir ons die riglyne van hoe om te leef
Created 3 months ago
ROMEINE 12:9 (AFR83), ROMEINE 12:10 (AFR83), ROMEINE 12:11 (AFR83), ROMEINE 12:12 (AFR83), ROMEINE 12:13 (AFR83), ROMEINE 12:14 (AFR83), ROMEINE 12:15 (AFR83), ROMEINE 12:16 (AFR83), ROMEINE 12:17 (AFR83), ROMEINE 12:18 (AFR83), ROMEINE 12:19 (AFR83), ROMEINE 12:20 (AFR83), ROMEINE 12:21 (AFR83)
-
JESAJA 54:10
JESAJA 54:10 (AFR83)
Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet.Created 3 months ago
-
ROMEINE 11:17-18
ROMEINE 11:17-18 (AFR83)
Party van die takke is uitgekap en jy, 'n wilde olyf, is tussen die ander takke op die mak olyf geënt. So het jy deel gekry aan die lewensap van die mak olyf se wortel.Created 3 months ago
-
ROMEINE 8:9, ROMEINE 8:16-17, ROMEINE 8:26-28
ROMEINE 8:9 (AFR83)
Julle word egter nie deur julle sondige natuur beheers nie, maar deur die Gees, want die Gees van God woon in julle. As iemand die Gees van Christus nie het nie, behoort hy nie aan Christus nie.ROMEINE 8:16-17 (AFR83)
Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.ROMEINE 8:26-28 (AFR83)
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.Created 3 months ago
-
ROMEINE 8:9, ROMEINE 8:16-17
ROMEINE 8:9 (AFR83)
Julle word egter nie deur julle sondige natuur beheers nie, maar deur die Gees, want die Gees van God woon in julle. As iemand die Gees van Christus nie het nie, behoort hy nie aan Christus nie.ROMEINE 8:16-17 (AFR83)
Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.Created 3 months ago
-
Christus skap
Bespreking dat alle mense die Gees het, hier word dit duidelik uitgespel wat die Gees van Christus beteken Of jy behoort of jy behoort nie
Created 3 months ago
-
JESAJA 40:31
JESAJA 40:31 (AFR83)
maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.Created 3 months ago
-
Earned a Badge — 21-Day Challenge
2012-02-24
-
PSALMS 60:14
PSALMS 60:14 (AFR83)
Met God aan ons kant sal ons oorwin, Hy self sal ons vyande vertrap.Created 3 months ago
-
Vryspraak
Hoe dankbaar moet ek nie wees nie. Ek is vrygespreek! Om in die geloof te volhard verg toewyding . Jesus help my asb om toe gewei te wees U wat soveel liefde vir ons en my as mens geopenbaar het deur…
Created 3 months ago
ROMEINE 5:3 (AFR83), ROMEINE 5:4 (AFR83), ROMEINE 5:5 (AFR83), ROMEINE 5:8 (AFR83), ROMEINE 5:15 (AFR83)
-
My God Sal my by wees
DEUTERONOMIUM 31:8 (AFR83)
Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie alleen laat nie. Moenie bang wees nie, moenie skrik nie.”Created 4 months ago
-
PSALMS 55:23
PSALMS 55:23 (AFR83)
Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.Created 4 months ago
-
SEFANJA 3:17
SEFANJA 3:17 (AFR83)
Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou:Created 4 months ago
-
SEFANJA 3:17
SEFANJA 3:17 (AFR83)
Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou:Created 4 months ago
-
JOB 37:12
JOB 37:12 (AFR83)
Hy laat die wolke in die rondte maal, hulle doen wat Hy bepaal, hulle gehoorsaam sy bevele die wêreld oor.Created 4 months ago
-
1 PETRUS 5:7
1 PETRUS 5:7 (AFR83)
Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.Created 4 months ago
-
PSALMS 34:9-10
PSALMS 34:9-10 (AFR83)
Kom ondervind en sien self dat die Here goed is! Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.Created 4 months ago
-
JOB 34:23
JOB 34:23 (AFR83)
God hoef nie verder navraag te doen wanneer 'n mens voor Hom verskyn vir die oordeel nie.Created 4 months ago
-
MY Here en God
Net so kies ek om die Here my God te dien, ek persoonlik en my huishouding
Created 4 months ago
Joshua 24:14 (KJV), Joshua 24:15 (KJV), Joshua 24:18 (KJV), Joshua 24:19 (KJV), Joshua 24:21 (KJV), Joshua 24:22 (KJV)
-
Earned a Badge — Completed 3 Reading Plans
2012-01-23
-
MARKUS 1:35
MARKUS 1:35 (AFR83)
Die môre vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na 'n eensame plek en daar gebid.Created 5 months ago
-
Arbeider vir God
Hier waar ek op die vooraand staan van 'n verjaarsdag, besef ek watter Groot God, die Here , ek dien! Die geleenthede wat ek ontvang het is legio. Maar ek doen nog nie al die arbeid nie, die land is vol…
Created 5 months ago
-
2 KORINTIËRS 3:16-17
2 KORINTIËRS 3:16-17 (AFR83)
Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?Created 5 months ago
-
SPREUKE 3:9-10
SPREUKE 3:9-10 (AFR83)
Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes,Created 5 months ago
-
JOSUA 5:14
JOSUA 5:14 (AFR83)
“Nee,” sê die man, “ek is die aanvoerder van die leër van die Here. Daarom is ek hier.” Josua het diep gebuig en vir die man gesê: “Wat wil u aan my, u dienaar, sê?”Created 5 months ago
-
ROMEINE 8:38-39
ROMEINE 8:38-39 (AFR83)
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragteCreated 5 months ago
-
JOHANNES 3:3
JOHANNES 3:3 (AFR83)
Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”Created 5 months ago
-
Moses dienaar van GOd
Volgens die gwskrif en God Moses begrawe want Moses het God persoonlik geken.Hoe wonderlik is dit nie dat jou Vader jou kan begrawe! Amen
Created 5 months ago
-
Klere
DEUTERONOMIUM 22:5 (AFR83)
“'n Vrou mag nie mansklere dra nie, en 'n man mag nie vrouensklere aantrek nie. Die Here jou God het 'n afsku van mense wat dit doen.Created 5 months ago
-
'n Profeet
In Deut 18:15 praat Moses ook dat God 'n Profeet sal stuur. Verbasend dat ek vandag Deut 18 en Handelinge 3 lees waar die woorde opgeteken is. Prys God!!!
Created 5 months ago
DEUTERONOMIUM 17:14 (AFR83), DEUTERONOMIUM 17:15 (AFR83), DEUTERONOMIUM 17:16 (AFR83), DEUTERONOMIUM 17:17 (AFR83), DEUTERONOMIUM 18:15 (AFR83), JOB 12:12 (AFR83), JOB 12:13 (AFR83), HANDELINGE 3:22 (AFR83), HANDELINGE 3:23 (AFR83)
-
Koning en sy verantwoordelikhede
Hier gee Moses bevele aangaande 'n koning vir die volk van Israel.Die vraag wat by my nou opkom is: Salomo, hoekom het hy baie vroue, diere? perde, kamele skape ens, gehad volgens die geskrifte, maar…
Created 5 months ago
DEUTERONOMIUM 17:14 (AFR83), DEUTERONOMIUM 17:15 (AFR83), DEUTERONOMIUM 17:16 (AFR83), DEUTERONOMIUM 17:17 (AFR83), JOB 12:12 (AFR83), JOB 12:13 (AFR83)
-
JOB 12:12-13
JOB 12:12-13 (AFR83)
“Wysheid kom in die gryse ouderdom en insig na baie jare.Created 5 months ago
-
Tiende
Hier gee Moses direkte bevele van God aangaande tiendes en wat die Leviete daarmee moet doen
Created 5 months ago
DEUTERONOMIUM 13:1 (AFR83), DEUTERONOMIUM 13:2 (AFR83), DEUTERONOMIUM 13:3 (AFR83), DEUTERONOMIUM 13:4 (AFR83), HANDELINGE 1:1 (AFR83), HANDELINGE 1:4 (AFR83), HANDELINGE 1:5 (AFR83), HANDELINGE 1:8 (AFR83), HANDELINGE 1:11 (AFR83)
-
Heilige Gees 2
Die Heilige Gees = soos vuur tonge. Het die bure die geweldige wind gehoor toe die Heilige Gees neer gedaal het, ja want hulle het saamgedrom toe hulle die "geluid" gehoor het.
Created 5 months ago
HANDELINGE 1:1 (AFR83), HANDELINGE 1:4 (AFR83), HANDELINGE 1:5 (AFR83), HANDELINGE 1:8 (AFR83), HANDELINGE 1:11 (AFR83)
-
Heilige Gees
Gawe van God is die Heilige Gees
Created 5 months ago
HANDELINGE 1:4 (AFR83), HANDELINGE 1:5 (AFR83), HANDELINGE 1:8 (AFR83)
-
Die mens
As ek hier Job vergelyk met Prediker en selfs met die Psalms, besef ek dat ons God baie baie vir ons, Sy kinders omgee. Ek dank U God dat U my liefhet, vir my omgee en dat alles wat ek het slegs van U…
Created 5 months ago
JOB 7:1 (AFR83), JOB 7:7 (AFR83), JOB 7:9 (AFR83), JOB 7:17 (AFR83), JOB 7:18 (AFR83)
-
Dissipline en gehoorsaamheid
God disiplineer jou en deur swaarkry dan kyk God of jy nog aan Hom getrou sal bly. Moenie op jou self roem nie want slegs God gee gesondheid en wysheid en duer jou werke kan jy God eer betoon vir wat…
Created 5 months ago
DEUTERONOMIUM 8:2 (AFR83), DEUTERONOMIUM 8:3 (AFR83), DEUTERONOMIUM 8:17 (AFR83), DEUTERONOMIUM 8:18 (AFR83)
-
Liefde vir God
Liefde vir GOD hoe ek dit moet toepas en waar en wanneer ek dit moet doen. Die Woord te lees voor ek gaan slaap en as ek wakker word.
Created 5 months ago
DEUTERONOMIUM 5:1 (AFR83), DEUTERONOMIUM 5:7 (AFR83), DEUTERONOMIUM 5:29 (AFR83)
-
Eerbied & ontsag vir GOD
Die Here sê dat as ons Hom met ontsag behandel, Sy gebooie onderhou dan sal dit goed gaan met die wat dit doen.
Created 5 months ago
-
Die wil van GOD
Laat die wil van GOD altyd geskied, sal so graag my wil wil hê maar dit is nie moontlik nie
Created 5 months ago
MATTEUS 25:1 (AFR83), MATTEUS 25:19 (AFR83), MATTEUS 25:26 (AFR83), MATTEUS 25:27 (AFR83), MATTEUS 25:28 (AFR83), MATTEUS 25:29 (AFR83), MATTEUS 25:30 (AFR83), MATTEUS 25:39 (AFR83), MATTEUS 25:40 (AFR83), MATTEUS 25:45 (AFR83), MATTEUS 25:46 (AFR83)
-
Rentmeesterskap?
Wat het ek op hierdie aarde vir God gedoen? Iemand na Hom gelei, Sy koningryk help uitbrei?
Created 5 months ago
-
Wees gereed
Soos in Mat 24 waarsky die Here ons dat ons nie die tyd ken nie, wees dus altyd gereed vir die koms van die Here.
Created 5 months ago
MATTEUS 25:1 (AFR83), MATTEUS 25:2 (AFR83), MATTEUS 25:3 (AFR83), MATTEUS 25:4 (AFR83), MATTEUS 25:8 (AFR83), MATTEUS 25:9 (AFR83), MATTEUS 25:10 (AFR83), MATTEUS 25:11 (AFR83), MATTEUS 25:12 (AFR83), MATTEUS 25:13 (AFR83)
-
Wees gereed!
Die Here wys ons hier dat ons ten alle tye gereed moet wees, ons weet nie wanneer Hy ons kom haal nie dood of permanent, wees gereed vir Sy koms
Created 5 months ago
Matthew 24:12 (KJV), Matthew 24:13 (KJV), Matthew 24:14 (KJV), Matthew 24:40 (KJV), Matthew 24:41 (KJV), Matthew 24:42 (KJV), Matthew 24:43 (KJV), Matthew 24:44 (KJV)
-
Naam van die HERE
Ons kan GOD dank dat die seen oor ons uit geroep mag word
Created 5 months ago
NUMERI 6:24 (AFR83), NUMERI 6:25 (AFR83), NUMERI 6:26 (AFR83)
-
Opstanding
Gaan ons almal soos engele wees??Ek dank God dat ek 'n Lewende God en Here dien
Created 6 months ago
MATTEUS 22:1 (AFR83), MATTEUS 22:29 (AFR83), MATTEUS 22:30 (AFR83), MATTEUS 22:31 (AFR83), MATTEUS 22:32 (AFR83)
-
Earned a Badge — Created 10 [Public] Notes
2011-11-11
-
Earned a Badge — Created First [Public] Note
2011-11-06
-
Earned a Badge — Created 10 Highlights
2011-11-05
-
Earned a Badge — Created 10 Bookmarks
2011-10-08
-
Earned a Badge — Completed First Reading Plan
2011-09-25
-
Earned a Badge — Created Your First Bookmark
2011-09-08
-
Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan
2011-09-08