-
Wapenrsuting
EFESIËRS 6:14-17 (AFR83)
Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas,Created 1 day ago
Labels: stryd
-
ROMEINE 11:29
ROMEINE 11:29 (NLV)
en sy gawes en roeping staan onherroeplik vas.Created about 1 month ago
-
GALASIËRS 1:10
GALASIËRS 1:10 (NLV)
Hoe klink dit vir julle? Wil ek in mense se goeie boekies kom? Of wil ek God tevrede stel? Probeer ek mense gelukkig maak? As ek nog steeds mense gelukkig wil maak, is ek nie 'n dienskneg van Christus nie.Created about 1 month ago
Labels: battlefield of the mind
-
MARKUS 9:23
MARKUS 9:23 (AFR83)
“ ‘As U iets kan doen,’ sê jy,” antwoord Jesus. “Vir die een wat glo, kan alles.”Created about 1 month ago
-
MATTEUS 21:22
MATTEUS 21:22 (AFR83)
As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.”Created about 1 month ago
-
God is kragtig genoeg!
God is die plek waar ek nie hoef bang te wees nie. God se krag is bo ons logika. God se teenwoordigheid het David versterk. Ons is te bewus van ons swakheid en tekorkominge en mense herinner ons gereeld…
Created about 1 month ago
Judges 6:1, Psalm 18:2, Psalm 18:3, Psalm 18:21, Psalm 18:22, Psalm 18:23, Psalm 18:24, Psalm 18:25, Psalm 18:26, Psalm 18:27, Psalm 139:16
-
1 PETRUS 5:10
1 PETRUS 5:10 (NLV)
In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle 'n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak.Created about 1 month ago
Labels: battlefield of the mind
-
keuse is joune
DEUTERONOMIUM 30:19 (NLV)
"Vandag gee ek aan jou die keuse tussen lewe en dood, tussen seën en vloek. Ek roep die hemel en die aarde as getuies vir die keuse wat jy gaan maak. Mag jy tog die lewe kies sodat jy en jou nageslag mag lewe!Created about 1 month ago
Labels: battlefield of the mind
-
GALASIËRS 6:9
GALASIËRS 6:9 (NLV)
Moet dus nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes.Created about 1 month ago
Labels: ontvang genade deur swakheid
-
EFESIËRS 6:12
EFESIËRS 6:12 (AFR83)
Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.Created 2 months ago
Labels: stryd
-
een van die Grootste vooregte
God bewys sy liefde vir ons deur ons Sy kinders te noem. Dis een van die grootste voorregte. Dis nie n reg nie. Die wat in sy naam glo word sy kinders. Die wonderlike deel hiervan is dat Hy ons Sy kinders…
Created 2 months ago
2 KORINTIËRS 12:9 (AFR83), EFESIËRS 1:4 (AFR83), EFESIËRS 1:5 (AFR83), EFESIËRS 5:1 (AFR83), EFESIËRS 5:2 (AFR83), EFESIËRS 5:3 (AFR83), EFESIËRS 5:4 (AFR83), FILIPPENSE 2:14 (AFR83), FILIPPENSE 2:15 (AFR83), FILIPPENSE 2:16 (AFR83), 1 PETRUS 1:13 (AFR83), 1 PETRUS 1:14 (AFR83), 1 PETRUS 1:15 (AFR83), 1 PETRUS 1:16 (AFR83), 1 JOHANNES 3:1 (AFR83), 1 JOHANNES 3:2 (AFR83), 1 JOHANNES 3:3 (AFR83), 1 JOHANNES 3:4 (AFR83), 1 JOHANNES 3:5 (AFR83), 1 JOHANNES 3:6 (AFR83), 1 JOHANNES 3:7 (AFR83), 1 JOHANNES 3:8 (AFR83), 1 JOHANNES 3:9 (AFR83), 1 JOHANNES 3:10 (AFR83), 1 JOHANNES 3:11 (AFR83), 1 JOHANNES 3:12 (AFR83), 1 JOHANNES 3:13 (AFR83), 1 JOHANNES 3:14 (AFR83), 1 JOHANNES 3:15 (AFR83), 1 JOHANNES 3:16 (AFR83), 1 JOHANNES 3:17 (AFR83), 1 JOHANNES 3:18 (AFR83), 1 JOHANNES 3:19 (AFR83), 1 JOHANNES 3:20 (AFR83), 1 JOHANNES 3:21 (AFR83), 1 JOHANNES 3:22 (AFR83)
-
simbool van gehoorsaamheid
FILIPPENSE 2:8 (AFR83)
het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.Created 2 months ago
Labels: die kruis
-
Earned a Badge — Created 100 Highlights
2012-03-25
-
my alles moet God sin wees
JOHANNES 12:24-25 (AFR83)
Dít verseker Ek julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in.Created 2 months ago
Labels: lewe deur te sterf
-
MATTEUS 20:25-27
MATTEUS 20:25-27 (AFR83)
Jesus roep hulle toe nader en sê: “Julle weet dat dit by die nasies so is dat die regeerders oor hulle baasspeel, en dat die groot manne die mag oor hulle misbruik.Created 2 months ago
-
my favourite
2 KORINTIËRS 12:9 (AFR83)
Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.Created 2 months ago
Labels: ontvang genade deur swakheid
-
2 KORINTIËRS 1:20
2 KORINTIËRS 1:20 (AFR83)
Waar is die wysgeer van hierdie wêreld nou? Waar die skrifgeleerde? Waar die slim woordvoerder? Het God nie die wysheid van die wêreld tot onsin gemaak nie?Created 2 months ago
-
Earned a Badge — Created 10 Bookmarks
2012-03-25
-
2 KORINTIËRS 1:19
2 KORINTIËRS 1:19 (AFR83)
Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak.”Created 2 months ago
-
2 KORINTIËRS 1:18
2 KORINTIËRS 1:18 (AFR83)
Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God.Created 2 months ago
-
gelykenis van die verlore seun
Luke 15:11 (AMP)
And He said, There was a certain man who had two sons;Created 2 months ago
-
HANDELINGE 13:47
HANDELINGE 13:47 (AFR83)
want so lui die Here se opdrag aan ons: “Ek het U gegee as 'n lig vir die nasies, sodat U verlossing kan bring tot in die uithoeke van die aarde.”Created 2 months ago
-
LUKAS 7:11
LUKAS 7:11 (NLV)
Kort hierna het Jesus en sy dissipels na die dorp Nain gegaan met 'n groot skare wat Hom volg.Created 3 months ago
-
LUKAS 14:10
LUKAS 14:10 (NLV)
"Maak liewer so - sit aan die end van die tafel. Dan, wanneer die gasheer jou sien, sal hy kom en sê: 'Vriend, ons het 'n beter plek as dit vir jou!' Dan sal jy voor al die ander gaste vereer word;Created 3 months ago
-
Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan
2012-03-07
-
om lief te he soos Jesus lief het
Om lief te he moet ek weet hoe lief God het. God is liefde. Hoe deel jy iets wat jy nie ontvang het nie? Hoe wys ek liefde: -Jesus het mense aanvaar net soos hulle is. Ons moet mense aanvaar. Liefde aanvaar…
Created 4 months ago
-
JEREMIA 29:14
JEREMIA 29:14 (AFR83)
Julle sal My ontmoet, sê die Here, en Ek sal julle terugbring uit die ballingskap uit. Ek sal julle bymekaarmaak tussen al die nasies uit en van al die plekke af waarheen Ek julle verstrooi het, sê die Here, en Ek sal julle terugbring na die plek toe waarvandaan Ek julle in ballingskap weggevoer het.Created 5 months ago
-
Earned a Badge — Created First [Public] Note
2011-12-18
-
moet nie gebed as vanselfsprekend aanvaar nie*
Partykeer raak dinge te veel van n gewoonte. - kar koop (ensovoorts). Ons maak dinge n ritueel. Ons moet pasop dat ons nie dinge as van selfsprekend aanvaar nie. God is teenwoordig, al voel ons dit nie.…
Created 6 months ago
SPREUKE 15:29 (AFR83), JOHANNES 14:13 (AFR83), JAKOBUS 5:15 (AFR83)
-
2 Korintiërs 12:9
2 Korintiërs 12:9 (NLV)
Hy het egter vir my gesê: "My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking." Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede spog sodat die krag van Christus voortdurend deur my kan werk.Created 7 months ago
-
Earned a Badge — Created 10 Highlights
2011-10-30
-
1 Timoteus 4:2
1 Timoteus 4:2 (NLV)
Hierdie dwaalleraars is skynheiliges en leuenaars. Hulle gee voor om godsdienstig te wees, maar hulle gewete is dood.Created 7 months ago
-
Earned a Badge — Created Your First Bookmark
2011-10-30
-
2 Timoteus 3:16
2 Timoteus 3:16 (NLV)
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek.Created 7 months ago