pieterdreyer

  • Een hand vol met rus beter as 2 daarsonder

    PREDIKER 4:6 (NLV)
    Tog is 'n hand vol met rus beter as twee hande vol met moeite en 'n gejaag na wind.

    Created 1 day ago

  • Meeste mens se arbeid gegrond op afguns

    PREDIKER 4:4 (NLV)
    Ek het toe opgemerk dat die meeste mense se moeitevolle arbeid gemotiveer word deur afguns op ander mense. En dis ook alles sinloos, 'n blote gejaag na wind.

    Created 1 day ago

  • Niks beter as om gelukkig in jou werk te wees nie

    PREDIKER 3:22 (NLV)
    Ja, ek het agtergekom dat daar niks beter is nie as dat mense gelukkig is in hulle werk. Dit kom die mens toe. Wie kan hom laat weet wat ná hom sal gebeur?

    Created 1 day ago

  • Mens lot is selde as dier sin

    PREDIKER 3:19 (NLV)
    Die mens se lot is dieselfde as die dier s'n. Die een gaan dood, nes die ander. Hulle deel dieselfde asem. Die mens het geen voordeel bo diere nie, want alles is sinloos.

    Created 1 day ago

  • Met ons boosheid is ons niks beter as diere

    PREDIKER 3:18 (NLV)
    Ek het besef God laat mense toe om in hulle boosheid te volhard, want Hy toets hulle. So kan hulle insien dat hulle niks beter is as diere nie.

    Created 1 day ago

  • Vrolik wees en tydens lewe goei genied

    PREDIKER 3:12 (NLV)
    Ek het besef daar is vir mense niks beter nie as om vrolik te wees en tydens sy lewe die goeie te geniet.

    Created 1 day ago

  • Daars tyd vir alles

    PREDIKER 3:1 (NLV)
    Daar is 'n vaste tyd vir alles, elke ding onder die son het sy tyd:

    Created 1 day ago

  • Dwaas maak rykdom bymekaar vir iemand waarvan God hou

    PREDIKER 2:26 (NLV)
    God gee wysheid, kennis en blydskap vir die mens wat Hom vreugde bring. Maar van die dwaas eis Hy om rykdom op te gaar en bymekaar te maak, net om dit te gee aan iemand met wie God tevrede is. Dit is ook sinloos, 'n blote gejaag na wind!

    Created 1 day ago

  • Selfde lot tref wyse en die dwase

    PREDIKER 2:14 (NLV)
    Want wyse mense kan sien waar hulle gaan, terwyl die dwaas in die donker loop. Maar tog het ek besef dieselfde lot tref sowel wyses as dwase.

    Created 1 day ago

  • Hoe meer kennis hoe meer smart

    PREDIKER 1:18 (NLV)
    Want hoe groter jou insig is, hoe meer verdriet het jy. Soos kennis vermeerder, so word jou smart meer.

    Created 1 day ago

  • Niks nuut nie , wat ons nou doen gaan herhaal word

    PREDIKER 1:9 (NLV)
    Niks wat gebeur, is nuut nie. Wat gedoen is, sal weer gedoen word. Daar is niks nuuts onder die son nie.

    Created 1 day ago

  • Hy vervul begeertes van die wat hom dien

    PSALMS 145:19 (NLV)
    Hy vervul die begeertes van dié wat Hom dien; Hy hoor hulle hulpgeroep en red hulle.

    Created 1 day ago

  • Hy is naby die wat hom aanroep

    PSALMS 145:18 (NLV)
    Die Here is naby almal wat Hom aanroep, vir almal wat Hom in opregtheid aanroep.

    Created 1 day ago

  • Hy help die wat geval het en tel op wat swaarkry

    PSALMS 145:14 (NLV)
    Die Here help almal wat geval het en dié wat swaarkry, tel Hy op.

    Created 1 day ago

  • Hy is stadig om kwaad te word, ryk in liefde

    PSALMS 145:8 (NLV)
    Genadig en barmhartig is die Here, stadig om kwaad te word, en ryk in liefde.

    Created 1 day ago

  • Moenie my ryk of arm maak nie

    SPREUKE 30:7-9 (NLV)
    Twee dinge wil ek van U vra. Moenie dit weier solank ek leef nie.

    Created 1 day ago

  • Moenie iets byvoeg wat Hy se nie

    SPREUKE 30:6 (NLV)
    Moenie iets byvoeg by wat Hy gesê het nie. Hy sal jou straf. Jy sal leuenaar genoem word.

    Created 1 day ago

  • Agur in ps praat va Sy seun

    SPREUKE 30:4 (NLV)
    Wie kan na die hemel toe gaan en van daar af ondertoe kom? Wie kan die wind in sy twee hande vashou? Wie kan die waters in sy jas toedraai? Wie het die wye wêreld gemaak? Wat is sy naam? En die naam van sy seun? Sê tog as jy dit weet!

    Created 1 day ago

  • Gelukkig is die volk wie se God die Here is

    PSALMS 144:12 (NLV)
    Dan sal ons seuns in hulle jeug opgroei soos goed versorgde plante. Ons dogters sal hoekpilare wees, uitgebeitel soos vir 'n paleis.

    PSALMS 144:15 (NLV)
    Gelukkig is die volk met wie dit so goed gaan. Gelukkig is die volk wie se God die Here is.

    Created 1 day ago

  • Ons seuns en dogters

    PSALMS 144:12 (NLV)
    Dan sal ons seuns in hulle jeug opgroei soos goed versorgde plante. Ons dogters sal hoekpilare wees, uitgebeitel soos vir 'n paleis.

    Created 1 day ago

  • Wie is die mens dat u vir hom omgee ?

    PSALMS 144:3 (NLV)
    Here, wat is die mens dat U hom raaksien, 'n mensekind dat U vir hom omgee?

    Created 1 day ago

  • Moenie vir mense bang wees nie

    SPREUKE 29:25 (NLV)
    Jy stel vir jouself 'n slagyster as jy vir mense bang is. Jy beveilig jou lewe as jy op die Here vertrou.

    Created 1 day ago

  • Bederfde slaaf is opstandig

    SPREUKE 29:21 (NLV)
    'n Slaaf wat van kleins af bederf is, is opstandig wanneer hy groot is.

    Created 1 day ago

  • Pak slae bring wysheid

    SPREUKE 29:15 (NLV)
    'n Pak slae en 'n teregwysing bring wysheid. 'n Kind wat aan homself oorgelaat is, steek sy ma in die skande.

    Created 1 day ago

  • Vervloek is jy wat jou oe sluit vir arm mens

    SPREUKE 28:27 (NLV)
    Hy wat iets gee vir 'n arm mens sal self nooit iets kortkom nie. Iemand wat sy oë vir hulle sluit, sal vervloek wees.

    Created 1 day ago

  • Earned a Badge — Created 500 Highlights

    2012-05-15

  • Earned a Badge — Created 100 Bookmarks

    2012-04-06

  • Earned a Badge — Created 100 Highlights

    2012-03-11

  • Earned a Badge — 21-Day Challenge

    2012-02-24

  • Earned a Badge — Created 10 Bookmarks

    2012-02-11

  • Earned a Badge — Created 10 Highlights

    2012-02-05

  • Earned a Badge — Created Your First Bookmark

    2012-01-21

  • Earned a Badge — Created First [Public] Note

    2012-01-07

  • why

    Why . And even asking his wife to listen carefully.

    Created 5 months ago

    Genesis 4:24 (DB)

  • Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan

    2012-01-07