Marcel Versfeld

  • pulaversie
  • Slegte nuus

    Matt.14:13 Jesus hoor dat Johannes onthoof is, Hy gaan om alleen te wees, word versterk en die gevolg: - voed die skare - loop op die see - genees almal wat siek is NB - slegte nuus van sy neef se dood,…

    Created 2 days ago

  • Oe en ore

    MATTEUS 13:16 (AFR83)
    “Maar julle oë is bevoorreg dat hulle sien, en julle ore dat hulle hoor.

    Created 3 days ago

  • Geheime

    MATTEUS 13:11 (AFR83)
    Hy het hulle geantwoord: “Aan julle is dit gegee om die geheime van die koninkryk van die hemel te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie.

    Created 3 days ago

  • Koninkryk

    Matt.11:12 "Sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toe breek die koninkryk van die hemel vir homself 'n pad oop, en mense wat hulle kragtig inspan, kry dit in besit."

    Created 5 days ago

  • Sondaars

    Matt.9:13 Here, dis waarvoor u my geroep het. Ek gee myself hiervoor. Hier is ek Here - stuur my!

    Created 6 days ago

  • Earned a Badge — Completed First Reading Plan

    2012-05-29

  • Marcel

    FILIPPENSE 4:13 (AFR53)
    Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

    Created 7 days ago

  • Ruan

    ROMEINE 12:1-2 (AFR83)
    En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.

    Created 7 days ago

  • Gesag

    MATTEUS 7:29 (AFR83)
    want Hy het hulle geleer soos 'n man met gesag en nie soos hulle skrifgeleerdes nie.

    Created 9 days ago

  • Hoeveel te meer

    MATTEUS 7:11 (AFR83)
    As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemel is, goeie gawes gee aan dié wat dit van Hom vra?

    Created 9 days ago

  • Gees

    Luk.11:13 Ek begeer die Heilige Gees in al sy volheid in my lewe.

    Created 9 days ago

  • God nr 1

    MATTHÉÜS 6:33 (AFR53)
    Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

    Created 10 days ago

    Labels: ek skuil by u

  • Pinkster

    JOËL 2:29 (AFR83)
    In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie.

    Created 11 days ago

  • Toewyding

    Matt.5:20 - Die vlak van my toewyding aan en liefde vir God moet ver bo ander se godsdienstigheid uitstyg.

    Created 12 days ago

  • Menigte word geleer

    MATTEUS 5:1 (AFR83)
    Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom,

    Created 12 days ago

  • Gehoorsaam dadelik

    MATTEUS 1:24 (AFR83)
    Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en met haar getrou.

    Created 15 days ago

  • Goed

    GENESIS 50:20 (AFR83)
    Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het.

    Created 15 days ago

  • Verhef

    PSALMS 75:8 (AFR83)
    Nee, dit is God wat verneder of verhef, Hy is die regter!

    Created 15 days ago

  • Verhef

    PSALMS 75:7 (AFR83)
    Verheffing kom nie uit die ooste of uit die weste of uit die woestyn nie!

    Created 15 days ago

  • God's compasion

    Hosea 11:9 (NKJV)
    I will not execute the fierceness of My anger; I will not again destroy Ephraim. For I am God, and not man, The Holy One in your midst; And I will not come with terror.

    Created 16 days ago

  • Vlug

    JONA 1:3 (AFR83)
    Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe toe, en daar het hy 'n skip gekry wat op vertrek was Tarsis toe. Hy het vir die reis betaal en aan boord gegaan om saam met die bemanning Tarsis toe te gaan, weg van die Here af.

    Created 16 days ago

  • Hardloop

    HANDELINGE 8:30 (AFR53)
    En Filippus het daarheen gehardloop en hom die profeet Jesaja hoor lees; en hy sê: Verstaan u wel wat u lees?

    Created 18 days ago

  • Soek

    ROMEINE 10:20 (AFR83)
    En Jesaja gaan selfs verder. Daar sê God: “Ek het My laat vind deur mense wat My nie gesoek het nie, Ek het verskyn aan mense wat nie na My gevra het nie.”

    Created 19 days ago

  • Glo+Bely

    ROMEINE 10:10 (AFR83)
    Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.

    Created 19 days ago

  • Glo en preek

    ROMEINE 10:14 (AFR83)
    Maar hoe kan 'n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek?

    Created 19 days ago

  • Skoon gewete

    HANDELINGE 24:16 (AFR83)
    Daarom doen ek ook my uiterste bes om altyd 'n skoon gewete voor God en die mense te hê.

    Created 22 days ago

  • Geregtigheid

    MATTHÉÜS 3:15 (AFR53)
    Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat.

    Created 25 days ago

  • Vader&Seun doen saam

    JOHANNES 5:19 (AFR53)
    Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so.

    Created 26 days ago

  • Ewige Koninkryk

    Daniel 2:44 (NKJV)
    And in the days of these kings the God of heaven will set up a kingdom which shall never be destroyed; and the kingdom shall not be left to other people; it shall break in pieces and consume all these kingdoms, and it shall stand forever.

    Created 28 days ago

  • Magtige Koninkryk

    Daniel 2:35 (NKJV)
    Then the iron, the clay, the bronze, the silver, and the gold were crushed together, and became like chaff from the summer threshing floors; the wind carried them away so that no trace of them was found. And the stone that struck the image became a great mountain and filled the whole earth.

    Created 28 days ago

  • Bonuurlike Koninkryk

    DANIËL 2:34 (AFR83)
    Toe u nog so kyk, breek daar 'n klip los sonder dat 'n hand daaraan geraak het en dit tref die beeld teen die voete van yster en klei en verpletter dit.

    Created 28 days ago

  • gehoorsaam

    God bo mense

    Created about 1 month ago

    HANDELINGE 5:29 (AFR83)

  • Salomo Bid

    Sien hoe hy tot die Here bid en smeek.

    Created about 1 month ago

    1 KONINGS 8:28 (AFR83)

  • Earned a Badge — Created 500 Highlights

    2012-04-17

  • BLOED

    Gesalfde priester Die hele volk Leiers Individue Versoening v almal deur die BLOED vd Lam - halleluja!!

    Created about 1 month ago

    LEVITIKUS 4:2 (AFR83)

  • Oorvloedige GENADE

    Dankie Here dat GENADE in oorvloed beskikbaar is.

    Created about 1 month ago

    ROMEINE 5:20 (AFR83)

  • HOOP

    Dankie Jesus - u is self ons hoop op die toekoms.

    Created about 1 month ago

    ROMEINE 5:5 (AFR83)

  • Stad seen

    Ek roep lewe en vrede uit oor my straat en oor ons stad Kameeldrift, Pretoria en SA.

    Created about 1 month ago

    SPREUKE 11:11 (AFR83)

  • leierloos

    Here, ons roep desperaat na u om manne en vroue in SA op te wek wat vol vd Gees en wysheid is om ons te lei.

    Created about 1 month ago

    SPREUKE 11:14 (AFR83)

  • Verheerlik

    It's TIME!!!

    Created about 1 month ago

    LUKAS 22:69 (AFR83)

  • Al wat ek wens

    My enkel grootste begeerte.

    Created about 1 month ago

    FILIPPENSE 3:10 (AFR83)

  • Earned a Badge — Created 100 Bookmarks

    2012-04-04

  • Beloning + Beskerming

    AMEN! Sien NKJV 'I am your reward' Wow!

    Created 2 months ago

    GENESIS 15:1 (AFR83)

  • UE Windhoek

    Spreek vrede oor hierdie stad

    Created 2 months ago

    LUKAS 10:9 (AFR83)

  • Openbaring

    Dis my begeerte om te hoor wat u hoor, te sien wat u sien - om in noue kontak met u te wees altyd.

    Created 2 months ago

    NUMERI 24:4 (AFR83)

  • Verwagting

    My vertroue is in u Here

    Created 2 months ago

    PSALMS 25:3 (AFR83)

  • Verwagting

    My vertroue is in u Here

    Created 2 months ago

    PSALMS 25:3 (AFR83)

  • NUM.22

    Onherroeplike seen - Num.22:19. "God is nie 'n mens dat Hy sou lieg nie, 'n mens dat Hy van gedagte sou verander nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, iets belowe en dit nie uitvoer nie? 20 Ek het…

    Created 3 months ago

    GENESIS 12:3 (AFR83)

  • SEEN - Gen.12

    Gen.12:2 Ek sal jou 'n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou 'n man van groot betekenis maak, en jy moet tot 'n seën wees. 3 Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal…

    Created 3 months ago

    NUMERI 22:12 (AFR83)

  • roem

    Ek wil vertel van alles wat u gedoen het.

    Created 3 months ago

    PSALMS 9:15 (AFR83)

  • Vandag

    Dear Marcel Here is your word for today: Verse:           2 Corinthians 6:2b (Living Bible) Indeed, God is ready to help you right now. Today is the day of salvation. - Now is the time of God's favour.…

    Created 3 months ago

    2 KORINTIËRS 6:2 (AFR83)

  • oorlaai

    God oorlaai my met: * geloof * genade * liefde

    Created 3 months ago

    1 TIMOTEUS 1:14 (AFR83)

  • U IS!

    ...Die Seun vd Lewende God!

    Created 3 months ago

    LUKAS 9:20 (AFR83)

  • Earned a Badge — Created 10 [Public] Notes

    2012-01-10

  • Earned a Badge — Created 100 Highlights

    2012-01-04

  • Earned a Badge — Created 10 Highlights

    2011-11-12

  • Earned a Badge — Created 10 Bookmarks

    2011-08-20

  • Earned a Badge — Shared a Reading Plan

    2011-07-09

  • Earned a Badge — Created First [Public] Note

    2011-07-09

  • Earned a Badge — Shared a Bible Reference

    2011-07-09

  • Earned a Badge — Subscribed to First Reading Plan

    2011-07-09

  • Earned a Badge — Created Your First Bookmark

    2011-07-09