rudolph123

  • wysheid

    2 KORINTIËRS 3:18-20 (AFR83)
    Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word,

    Created 4 months ago

  • geloofskerheid

    as jy glo het j die ewige lewe

    Created 4 months ago

    ROMEINE 8:38 (AFR83), 1 JOHANNES 5:13 (AFR83)

  • volharding

    daar sal baie beproewings wees

    Created 4 months ago

  • bekering

    om jouself elke dag weer op die regte pad te draai

    Created 4 months ago

  • geloof

    glo wat in jou hart is en lewe daarvolgens

    Created 4 months ago

  • wedergeboorte

    die Here roep iemand wat dan deur die Gees weer gebore word, n nuwe mens word, bekeer en geloof kry

    Created 4 months ago

  • wedergeboorte

    JOHANNES 3:3 (AFR83)
    Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”

    Created 4 months ago

  • geduld

    SPREUKE 16:32 (AFR83)
    'n Geduldige mens het meer waarde as 'n bedrewe vegter, 'n mens met selfbeheersing meer as iemand wat 'n stad inneem.

    Created 5 months ago

  • die wet wat vrymaak.

    JAKOBUS 2:12 (AFR83)
    Praat en tree dan op soos mense wat geoordeel sal word volgens die wet wat vry maak.

    Created 5 months ago

    Labels: mushroom rock

  • verlossing en wetsonderhouding

    ROMEINE 3:20 (AFR83)
    Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God vrygespreek word nie; inteendeel, deur die wet leer 'n mens wat sonde is.

    Created 7 months ago

  • Earned a Badge — Created 10 Highlights

    2011-11-13

  • om te glo

    HEBREËRS 11:1 (AFR83)
    Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

    Created 7 months ago

  • vasbyt

    ROMEINE 8:18 (AFR83)
    Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekoms sal laat aanbreek nie.

    Created 7 months ago

  • heilsorde

    heilsorde - die pad waardeer dieHG ons in besit bring vd weldade van Jesus se verlossingswerk roeping wedergeboorte geloof bekering regverdigmaking heiligmaking volharding heerlikmaking

    Created 7 months ago

  • Earned a Badge — Created Your First Bookmark

    2011-11-06

  • tim

    2 TIMOTEUS 2:1 (AFR83)
    Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het.

    Created 7 months ago

  • Earned a Badge — Created First [Public] Note

    2011-11-06

  • heiligmaking

    proses waardeur die HG die vuilheid vn jou sonde wegneem hou eers op as jy doodgaan

    Created 7 months ago

  • regverdigmaking

    eenmal bydie kruis van Golgota het JC al my sondeskuld vir alryd weggeneem

    Created 7 months ago